AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaasmoord op Groot Marico

Nóg ’n plaasmoord – die keer by Groot Marico in Noordwes – het dié gemeenskap geruk. Nagenoeg R260 000 is ook gesteel.

Die eienaar van ’n wildreservaat naby Groot Marico in Noordwes is Saterdag in die vroeë oggendure koelbloedig in sy bed doodgeskiet.

Mnr. Koos Erasmus (59) en sy vrou, Martie (54), eienaars van die Sumsaren-wildreservaat, was op hul wildplaas, Welverdiend, nog vas aan die slaap toe drie verdagtes deur die badkamervenster geklim het.

Luidens ’n berig op Beeld se webwerf is die booswigte na die hoofslaapkamer waar hulle Erasmus  geskiet het. Hy het op die toneel gesterf.  Mev. Erasmus is met ’n panga teen die voorkop gekap, maar sterk nou by vriende aan nadat ’n dokter haar in ’n plaaslike kliniek behandel het.

Sowat R260 000, ’n pistool en ’n skootrekenaar is in die rooftog gesteel en die moordenaars het in Erasmus se wit Mazda-dubbelkajuitbakkie gevlug. Die voertuig is intussen deur polisie in die omgewing opgespoor.

“Ons word aanhoudend geskok deur plaasmoorde,” het Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid, gesê.

Brond: Beeld

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.71
+0.7%
Rand - Pond
20.11
+0.5%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,712.93
+0.8%
Silwer
21.01
+1.4%
Palladium
2,320.00
+4.3%
Platinum
926.50
+2.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,376
+2.6%
Alle aandele
65,848
+2.5%
Hulpbronne 10
63,839
+3.6%
Industriële 25
79,378
+2.4%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot