AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaasmoord: Polisie moeg vir patrolliery

Nóg 'n plaasmoord te veel ruk die land op Cullinan, maar die polisie is glo te moeg vir patrollies, sê AfriForum.

AfriForum dien vandag nog ’n klag in by die nasionale polisiekommissaris, genl. Riah Phiyega, nadat daar vanoggend nóg ? plaasmoord plaasgevind het in die Cullinan-gebied buite Pretoria en die polisie boonop “te moeg is om patrollie te ry”.

Die polisie is veronderstel om ten alle tye vier voertuie in die polisiekantoor se vier sektore beskikbaar te hê, maar volgens AfriForum was daar geen voertuie beskikbaar nie. Geen landelike veiligheidsvoertuie was ook operasioneel nie. Daar is net vyf polisielede by die kantoor wat rybewyse het.

Mnr. Das Venter is vroeg vanoggend koelbloedig by sy huis in Welgedacht doodgeskiet. Mnr. Andre van Heerden was eerste op die toneel. Mnr. Venter se vrou het uitgehardloop, en Van Heerden het haar hande losgemaak. “Das se kombi en kar was albei aangeskakel,” het Van Heerden gesê.

Polisie laat sélf 'n bloedspoor
“Die polisie is indirek besig om self ? bloedspoor in die land te los. Ons kry weekliks klagtes oor die Cullinan-polisiekantoor en die Bronkhorstspruit-groep se swak diens. Daar is ook vir die gemeenskap gesê dat polisielede te moeg is om te patrolleer,” het mnr. Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid, gesê.

“Daar is ’n mannekragtekort, maar weens bestaande polisielede se traagheid om te patrolleer, is daar nou nóg ? moord wat moontlik verhoed kon wees, of verdagtes kon ten minste in hegtenis geneem gewees het.”

AfriForum beplan ? optog na die polisiekantoor, soortgelyk aan die optog wat ? week terug by die Hammanskraal-polisiekantoor gehou is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot