AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6607
0,00
CORN
19 Okt
-
3077
-8,00
SOYA
19 Okt
-
7169
-36,00
SUNS
19 Okt
-
10630
27,00
WEAT
19 Okt
-
5800
0,00
WMAZ
19 Okt
-
3188
-12,00
YMAZ
19 Okt
-
3345
-11,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Plaasmoord: Twee vas vir moord op Vrystaatse voorman

akkreditasie
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Ter illustrasie. Foto: Marieke Snyman
Die moord op mnr. Brendin Horner (21) by Paul Roux dui daarop dat die broodnodige rol wat die landbousektor in Suid-Afrika speel, steeds nie erken word nie, sê mnr. Francois Wilken, voorsitter van Vrystaat Landbou.

Horner se lyk is Vrydag gevind waar dit aan ’n paal op ’n oop stuk grond op die plaas De Rots vasgebind was. Netwerk24 berig Horner het vermoedelik sy aanvallers betrap terwyl hulle vee op die plaas wou steel.

Twee verdagtes, onderskeidelik 32 en 43, is sedertdien in die Fateng tse Ntho-woonbuurt in Paul Roux in verband met die moord in hegtenis geneem. Hulle verskyn Dinsdag in die Senekal-landdroshof.

Volgens Wilken beywer landbou- en burgerregte-organisasies hulle al geruime tyd daarvoor om die vyandige houding jeens die landbousektor aan te pak, maar die regering het die erns van die saak en die gevolge daarvan eers onlangs besef toe die landbousektor “die kastaiings uit die vuur moes krap” met die uitbreking van Covid-19.

“Die moord op Horner, asook alle ander moorde en aanvalle soos die aanval op plaaswerkers die afgelope naweek in die Hennenman-distrik, is sprekend van die kumulatiewe gevolg van jare lange versuim. Die situasie vereis daadwerklike optrede en nie die lippediens waarmee die landbousektor en die land die afgelope tyd tevrede moes wees nie,” sê Wilken.

“Die openbare veroordelings van die moorde op boere word verwelkom, maar die situasie gaan veel meer as blote veroordelings vereis om hierdie wesenlike probleem te probeer aanpak. Die regering moet erns maak met die bemagtiging van landelike gebiede ten opsigte van groter kapasiteit en logistieke steun (voertuie en tegnologie) rakende polisiëring.

“Doeltreffende landelike polisiëringseenhede soos wat dit in die landelike beveiligingstrategie bepaal word, moet prioriteit geniet en so vinnig as moontlik gevestig word ten einde groter veiligheid te bewerkstellig.

“Hierdie onaanvaarbare situasie in landelike gebiede vereis egter ook dat ons persoonlike veiligheid na nog ’n hoër rat moet oorskakel en dat daar bykans ’n net om geliefdes en werkers se bewegings gespan moet word.”

Me. Leona Kleynhans, DA-LP in die Vrystaatse wetgewer, sê die party verwelkom die spoedige inhegtenisnemings van die verdagtes en hoop dat ’n spoedige ondersoek, verhoor en skuldigbevinding sal volg.

“Ons landelike gemeenskappe in die Vrystaat is tans veediewe en plaasaanvallers se prooi. Die misdadigers moet daarvoor gestraf geword. Spoedige inhegtenisnemings en die daaropvolgende aksies deur die regstelsel moet ’n duidelike boodskap stuur dat die oorlog teen die landbousektor en landelike gemeenskappe nie verdra sal word nie.”

Mnr. Jan van Niekerk, leier van die VF Plus in die Vrystaat, sê Horner se moord bewys dat die regering se landelike beveiligingsplan misluk. Hy sê verder mnr. Bheki Cele, minister van polisie, wat onlangs tydens ’n vergadering in Normandien gesê het boere nie moet kla as hulle seerkry nie, moet sê of Horner verdien het om só wreed vermoor te word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.57
+0.7%
Rand - Pond
20.08
+0.2%
Rand - Euro
16.98
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,782.39
+1.0%
Silwer
23.71
+2.3%
Palladium
2,099.50
+3.8%
Platinum
1,056.88
+1.8%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.4%
Alle aandele
66,912
+0.3%
Hulpbronne 10
64,002
+0.9%
Industriële 25
84,631
+0.3%
Finansiële 15
13,990
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons wees maats
Baie toegewyd. Mense mens. Lief vir natuur en avonture daarin. Lief vir motorfietsry en hengel. Lief vir diere. Gelowige wat lewendige verhouding het met Vader en Jesus en...
Vrede,vreugde en liefde. Het genoeg chaos met my kids so wil lekker rustig kuier met goeie geselskap
Ek is al deur baie in my lewe en het al baie seer gekry, maar ek het die beste lewens lesse daardeur geleer en net sterker op gestaan. Ek het 'n sterk persoonlikheid en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot