AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Plaasmoord van ‘n ander soort

Boere in die Karoo word gewaarsku om op die uitkyk te wees vir ‘n Franse egpaar wat ‘n polisiebeampte doodgeskiet het.

Boere in die Karoo word gewaarsku om op die uitkyk te wees vir ‘n Franse egpaar wat ‘n beampte van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) op ‘n plaas naby Sutherland doodgeskiet het.


Mnr. Johan van Rensburg, uitvoerende hoof van Agri Noord-Kaap, sê verskeie waarskuwings is Vrydag (14 Januarie) uitgestuur nadat mnr. Philippe Pierre Meniere en me. Agnes Jeanne Jardel glo ‘n polisiebeampte doodgeskiet en ‘n ander ernstig gewond het.


“Mense word egter gewaarsku om nie die egpaar te konfronteer nie, maar om dadelik die SAPD te kontak”, sê Van Rensburg.

Die voorval

Volgens ‘n nuusbrief van eBlockwatch het die skietery gevolg ná vier beamptes die plaas, Hardie, saam met mnre. Jean en Cobus du Plessis, die eienaar se seuns, besoek het.

Die egpaar het die plaashuis glo vir 12 jaar kosteloos by die gesin gehuur, en hulle wou hê die Franse egpaar moes die huis ontruim aangesien die gesin weer die huis benodig het. Jardel was glo nie by die huis nie.

Net voor die groep die huis sou verlaat, het Meniere die 27-jarige offisier Jacob Boleme doodgeskiet. Die ander beamptes en die Du Plessis het te voet op die vlug geslaan, en die egpaar het hulle glo met ‘n voertuig agterna gesit en op hulle geskiet.

Die 42-jarige offisier Glenwall du Toit is in die rug geskiet. Hy is in ‘n ernstige toestand in ‘n plaaslike hospitaal. Hoewel die boere van die omgewing aanvanklik met die soektog gehelp het deur paaie af te sper, is sowat 50 beamptes na die omgewing ontplooi om na die egpaar soek.

Dokter en militant

Volgens die SAPD is die 60-jarige Meniere ‘n opgeleide mediese dokter wat militêre opleiding in Frankryk ontvang het. Hy en die 55-jarige Jardel het vermoedelik vyf wapens in hulle besit, en is baie fiks aangesien hulle gereeld staptogte in die omgewing onderneem het en “elke bossie” op die plaas ken.

Die SAPD vermoed dat hulle nie ver gevlug het nie en moontlik die SAPD se elke beweging vanuit hulle skuilplek dophou. Albei het Suid-Afrikaanse burgerskap ­­- hoewel hulle oorspronklik van Frankryk kom.

Enigiemand met inligting word gevra om die SAPD op 023 571 8040 te kontak.

18 Januarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot