AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Plaasmoorde: Bejaardes is sagte teikens

’n Bejaarde boer van Ermelo is vermoor op sy plaas aangetref in die nuutste voorval in ’n reeks aanvalle op bejaarde boere.

Mnr. JR Bührman (77), 'n bejaarde boer van Ermelo, is gister vermoor aangetref op sy erfplaas De Emigratie, het Beeld berig. Bührman is onder sy bed aangetref. Sy pa, mnr. Louis Bührman, was glo op sy dag betrokke by die TLU SA. 

Mnr. Chris van Zyl, assistent-hoofbestuurder van die TLU SA, sê daar is nog nie sekerheid of Bührman gister of oor die naweek vermoor is nie.  

Dis die nuutste voorval in ’n reeks onlangse aanvalle op bejaardes. Volgens Volksblad is 'n bejaarde inwoner van Smithfield ook die naweek in haar huis op die dorp vermoor. ’n Bejaarde egpaar is verlede Vrydag vermoor aangetref op hul plaas by Lephalale (Ellisras) en ’n 68-jarige man van Tzaneen is Sondagoggend ernstig aangerand. Die man is vermoedelik aangerand deur ’n plaaslike bende, wat buitelandse winkeliers in die omgewing ook aangeval het.

Geen begrip vir erns van probleem nie
“Die slagoffers is die afgelope tyd meestal bejaard,” sê Van Zyl. “Daar is geen logiese verband tussen die geweld en dít wat gesteel is nie.”

Hy noem die effek “gewelddadige propaganda”, want dit moet 'n boodskap uitdra omdat die weerloosstes geteiken word. 

“Dis asof hierdie ding doodgedruk word en daar is geen begrip vir die erns van die probleem nie.  Die Regering, wat eintlik die mag van die polisie en ’n klomp vermoëns het, doen niks daadwerklik nie.”

Van Zyl sê die eerste ANC-politikus wat plaasmoorde veroordeel het, is me. Thandi Modise, premier van Noordwes, wat haar daaroor uitgespreek het ná die wrede moorde op ’n egpaar by Groot Marico ’n week gelede.  

Meer boere word vermoor as polisiemanne aan diens
Navorsing deur dr. Johan Burger, senior navorser by die Instituut vir Sekerheidstudie, toon ’n boer se kanse om vermoor te word is twee keer groter as dié van ’n polisieman aan diens.

Burger se berekeninge toon 98,8 boere uit elke 100 000 word vermoor, terwyl slegs 51 polisiemanne in die uitvoering van hul pligte gedood word.

Van Zyl sê al is die ratio vir moorde op boere meer as drie keer die nasionale gemiddeld, word die skuld aan die boer toegedig, wat sy werkers glo te na kom.  “Hoe sou die owerhede reageer as die polisie se syfer ook so hoog was?”

Bron: Beeld.
Bron: Volksblad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot