AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaasmoorde: Blankes nie enigste teikens

Dit is nie net wit boere wat slagoffers van plaasgeweld is nie. Swart boere en plaaswerkers word ook aangeval, sê AfriForum.

Die burgerregteorganisasie het vandag (Donderdag) op ’n mediakonferensie bekend gemaak dat hy sy veldtog teen plaasmoorde vanjaar op verskeie maniere gaan verskerp.

Mnr. Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapveiligheid, sê 24 voorvalle van aanvalle op plase en hoewes is sedert begin vanjaar by hulle aangemeld.

Dit het ’n moord op ’n swart boer van die Oos-Kaap en ’n aanval op ’n swart boer in die Wallmanstal-omgewing noord van Pretoria ingesluit, asook voorvalle waar plaaswerkers aangehou is.

“Wit mense is nie die enigste slagoffers nie, swart boere word ook vermoor,” het mnr. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof, gesê. Volgens hom kan die Regering AfriForum dus nie daarvan beskuldig dat hy die plaasmoordkwessie dryf omdat dit oor wit mense gaan nie.

Die organisasie wil vanjaar, deur verskerpte bewusmakings- en protesveldtogte, druk plaas op mnr. Nathi Mthethwa, Minister van Polisie, om plaasmoorde ’n voorrangsaak te maak.

“Daar bestaan geen rasionale rede waarom plaasmoorde nie ’n voorrangsaak vir die polisie is nie, behalwe dat die Regering hom doodeenvoudig nie aan boere se veiligheid steur nie,” sê Roets.

Bende glo betrokke
Volgens Cameron loop veral die Wallmanstal- en Kameeldrift-omgewings noord van Pretoria tans onder aanvalle deur en ’n bende is waarskynlik in eersgenoemde gebied betrokke. In die Kameeldrift-omgewing kry die gemeenskap goeie diens van die polisie, maar nie by Wallmanstal nie. Cameron het gesê in laasgenoemde was daar een oggend om 05:10 ’n voorval, maar die polisie het eers om 11:00 op die toneel opgedaag.

Selfdoenstrategie
AfriForum wil, as deel van ’n selfdoenstrategie, gemeenskappe oplei oor hoe misdaadtonele bewaar moet word totdat die polisie opdaag. Ander projekte in die strategie sluit in sigbare polisiëring, radionetwerke, voorval-beheerstelsels, heeltydsbemande beheerkamers en private noodhulp.

Roets sê daar bestaan nog baie vrae rondom plaasvaanvalle en dat AfriForum ’n span van kundiges gaan aanstel om navorsing hieroor te doen. Die organisasie is ook besig met die ontwikkeling van ’n program om slagoffers by te staan.
Lees ook hierdie vorige berig oor plaasmoorde.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.21
-0.1%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.45
+1.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,724.26
+1.4%
Silwer
21.03
+1.5%
Palladium
2,315.50
+4.1%
Platinum
933.50
+3.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir die lewe saam met sielsgenoot
Christen, Eerlik, opreg, liefdevol, omgee, rolbal ,stap, reis, baie goeie humorsin, intelligent, sing en fluit graag , koorsanger en solo, uiteet, dans. Grapjas
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot