AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaasmoorde: Donker week vir Oos-Kaap

Dit was ’n donker naweek vir Oos-Kaapse boere toe daar drie afsonderlike plaasaanvalle voorgekom het waarvan een noodlottig was. 'n Vierde voorval het ook in verlede week plaasgevind.

Mnr. Jason Winrow (47) van Bluewater by Oos-Londen is Saterdagoggend omstreeks 06:40 met ’n skietwond dood by die ingang van sy plaas aangetref. Volgens mnr. Greg Miles van die plaas Bare Acres by Stutterheim is Winrow geskiet toe hy Vrydagaand op sy plaas aangekom en uit sy bakkie geklim het om 'n hek, wat met ’n draad toegedraai was, los te maak.

Die verdagtes het hom geskiet en met sy bakkie ontvlug. Sy voertuig is nog nie gevind nie. Winrow, wat met hoenders geboer het, word deur ’n seun van 10 jaar oorleef.

In ’n ander voorval, is mnr. Robbie Blaine (60) van Wauldby, Stutterheim erg getraumatiseer toe hy Saterdagoggend omstreeks 05:30 deur drie aanvallers verras is. Volgens sy vrou, Peta, wat nie ten tye van die voorval op die plaas was nie, het Blaine sy honde op die werf hoor blaf.

“Toe hy uitgegaan het om vas te stel wat die probleem was, het drie jong mans, wat ongewapen was, hom in die huis ingedwing waar ’n worsteling ontstaan het.

“Robbie kon egter daarin slaag om alarm te maak. Van die bure het binne 10 minute op die plaas aangekom, maar die aanvallers het hulle reeds uit die voete gemaak. ’n Sak met elektroniese toerusting wat hulle buitgemaak het, is later in die veld opgetel,” het sy aan Landbou.com gesê.

Nóg voorvalle

In ’n derde voorval is ’n bejaarde boer, mnr. Basil Peinke (72) van Stutterheim ook ernstig in ’n plaasaanval die naweek beseer.

Volgens mnr. Danie von Lutsenborg, voorsitter van Agri Oos-Kaap se veiligheidskomitee was daar ook verlede week ’n vierde voorval op ’n kleinhoewe by Kids Beach by Oos-Londen. Die eienaar van die kleinhoewe is ook ernstig beseer.

“Agri Oos-Kaap neem met kommer kennis van die aanvalle en die kwessie van landelike sal op ons jaarkongres wat Donderdag op Port Alfred gehou word, bespreek word. Ons is nietemin bly oor die SADP se samewerking om die verdagtes wat nog almal op vrye voet is te probeer opspoor,” het Von Lutsenborg gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.11
-0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,711.25
-0.1%
Silwer
20.75
+0.5%
Palladium
2,263.50
+0.1%
Platinum
924.50
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot