AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Plaasmoorde het wye invloed

Die effek van plaasmoorde kring baie wyer uit as bloot die dood van ’n familie- of gesinslid en dat bedrywighede op ’n plaas tot stilstand kom.

Die effek van plaasmoorde kring baie wyer uit as bloot die dood van ’n familie- of gesinslid en dat bedrywighede op ’n plaas tot stilstand kom.

Só sê prof. Herman van Schalkwyk, rektor van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus en bekende landbou-ekonoom.


Luidens ’n klankgreep in ’n verklaring beskryf Van Schalkwyk die landbou as een van die bedrywe wat die grootste vermenigvuldigende effekte het.


“Die regstreekse impak is op die mense op die plaas wat hul werk verloor, maar dan natuurlik ook die besteding wat van daardie plaas af in die ekonomie sou gegaan het, soos die aankoop van kunsmis, vervoer van produkte en die verskaffing van dienste wat net gestaak word.”


Omset van R5 miljoen

Van Schalkwyk sê die onttrekking van een plaas se inkomste kan ’n groot invloed op ’n streek se ekonomie hê, veral as die uitwerking op die wyer waardeketting in ag geneem word. “Ons boerderye is tans groot. Ons praat van omsette van gemiddeld sowat R5 miljoen per plaas.”


Hy verduidelik dat ’n plaasmoord kan beteken dat produkte, soos kunsmis, nie meer van of na ’n plaas vervoer word nie. Die geld wat plaaswerkers op ’n dorp sou bestee, sal ook nie meer beskikbaar wees nie. “As jy dit oor ’n termyn van ’n jaar vat, kan dit ’n baie groot bedrag word.”


Konflik

Wat die opvattings en aannames rondom konflik tussen boere en werkers en gevolglik geweld op ’n plaas aangaan, sê Van Schalkwyk: “Net soos in enige ander sektor bestaan daar van tyd tot tyd struwelinge tussen die werkgewer en werknemer."


"Navorsing het egter bewys dat slegs 1,25% van die plaasmoorde werklik aan probleme tussen die werkgewer en werknemer toegeskryf kan word.”


3 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot