AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Plaasmoorde in KZN verdubbel

Vier boere is vanjaar in KwaZulu-Natal vermoor. Mnr. Koos Marais van Kwanalu verskaf besonderhede.

Sedert 7 Maart vanjaar is reeds vier boere op hul plase in KwaZulu-Natal vermoor. Hoewel die motief vir die moorde volgens Kwanalu in die meeste gevalle steeds diefstal is, reken boere in die mees onlangse twee aanvalle was die motief vir die aanval om te moor.

Die aantal plaasmoorde en plaasaanvalle in KZN oor die eerste kwartaal van 2016 was dubbel soveel as in die eerste kwartaal van 2015. Volgens mnr. Koos Marais, bestuurder van Kwanalu se sekuriteitskantoor, was daar reeds vier plaasmoorde in drie aanvalle en ’n verdere agt plaasaanvalle in 2016 in die provinsie.

'Toegang deur oop deure'

“Dit is verskriklik,” sê Marais. “Verbasend genoeg kry oortreders soms steeds ongedeerd toegang tot plaaspersele, soms selfs deur oop deure,” sê Marais. Hy moedig boere aan om dit vir misdadigers so moeilik as moontlik te maak om toegang tot plaasopstalle en huise te kry.

In een van die onlangse gevalle is ’n jong boer, mnr. Billy van Rooyen en sy skoonpa, mnr. Ronnie Lombaar van Vryheid, in ’n aanval deur ’n groep mans, klaarblyklik gewapen met AK47’s, voor hul winkel doodgeskiet.

Volgens mnr. Jaco Duminy, ’n boer van die omgewing, is die gemeenskap erg geskok. “Die wreedheid van die aanval maak ons baie bekommerd oor die stand van sake op die platteland.” Volgens Netwerk24 is meer as 50 leë koeëldoppe ná die aanval op die toneel gevind.

Aanvalle is om geld, vuurwapens te roof

Marais meen dat moord die uitsondering as ’n motief vir die aanvalle is. “Meeste van die aanvalle word gedoen om geld en vuurwapens in die hande te kry. In meeste gevalle vind ’n moord slegs plaas wanneer die oortreder op heter daad betrap word. Die aanvaller is ook dikwels bekend aan die slagoffer. Om anonimiteit te verseker, vermoor die oortreder dan eerder die getuie.”

* Die eerste moord hierdie jaar was dié op mnr. Anton Verwey van Ixopo wat op 7 Maart vermoor is en waarvoor daar reeds arrestasies gemaak is. Daarna is mnr. Richard Vickers van die Bergville-omgewing op sy plaas op 19 Maart vermoor. Die mees onlangse moord op 19 April, was dié van mnr. Billy van Rooyen en sy skoonpa, mnr. Ronnie Lombaard, waarvoor ook arrestasies gemaak is, maar die verdagtes is weer vrygelaat weens gebrekkige bewyse om hulle met die misdaad te verbind.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
+0.7%
Rand - Pond
19.29
+0.2%
Rand - Euro
17.26
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,636.57
+0.9%
Silwer
18.69
+1.8%
Palladium
2,104.00
+3.0%
Platinum
861.50
+1.0%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,493
+0.4%
Alle aandele
63,920
+0.5%
Hulpbronne 10
56,826
+1.1%
Industriële 25
79,145
-0.5%
Finansiële 15
14,200
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot