AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Plaasmoorde is katastrofe’ – AfriForum

Families wat geliefdes weens plaasmoorde aan die dood afgestaan het, het aan ’n optog teen dié misdaad deelgeneem.

“Plaasmoorde is nie net ? krisis nie. Dit is ? katastrofe.” Dit is die boodskap wat AfriForum en optoggangers die naweek aan die staat wou deurgee in ’n optog in Pretoria. Die optog het deel gevorm van die organisasie se Stop die moorde-veldtog wat vroeër die jaar van stapel gestuur is. Bekendes, soos Steve Hofmeyr, Chris Chameleon en Adam Tas, het dit ook bygewoon.

Altesame 10 families wat geliefdes weens plaasmoorde verloor het, het ook aan die optog deelgeneem. Een van dié families was dié van Attie, Wilma en Willemien Potgieter wat op 1 Desember 2010 op hul plaas naby Lindley wreed vermoor is. Die optog is ook op 1 Desember gereël as herdenking van dié gesin se sterfdag.

Die families het groot foto’s van hul vermoorde familielede by die geleentheid vertoon. Die optog het op Kerkplein in Pretoria begin en by die Departement van Polisie se kantore in die stad geëindig.

Memorandum
’n Memorandum waarvolgens gevra word dat plaasmoorde tot ’n voorrangsmisdaad verklaar word, is aan ’n verteenwoordiger van die departement aanvaar. AfriForum moes hom verlede week na die hof wend vir die optog om te kon voortgaan, ná die departement en die Tshwane-metropolisie dit onwettig verklaar het en nie toestemming daarvoor wou gee nie.

Mnr. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, sê hulle wou met die staptog nie net die staat inlig dat optrede van hom geëis word nie. Hulle wou slagoffers ook ondersteun en sorg dat hulle nie net statistieke word nie.

“Boere leef in unieke omstandighede in verafgeleë gebiede, waar die polisie se reaksietyd stadig is. Hulle word in groot getalle vermoor en selfs gemartel. Ten spyte daarvan weier die Regering en die Minister van Polisie om selfs te erken dat daar ? krisis is, wat dan nog daarvan om ? gefokusde teenstrategie uit te werk,” aldus Roets.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot