AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaasmoorde: Maimane lê krans by Nampo

Moord raak buite beheer in Suid-Afrika, het mnr. Musi Maimane by die gedenksuile vir slagoffers van plaasmoorde op Nampo gesê.

Mnr. Mmusi Maimane, leier van die Demokratiese Alliansie (DA), se die voorkoms van moord raak tans heeltemal buite beheer in die land.

Maimane en me. Annette Steyn, DA-skaduminister van landbou, het 'n krans ter nagedagtenis van die derduisende slagoffers van plaasmoorde by die gedenksuile op die terrein van die Nampo-Oesdagplaas gelê.

Volgens hom is dié neiging duidelik te bespeur in plaasmoorde. "Ons moet 'n besluit as 'n land neem om gesamentlik teen moord op te tree. Moorde word egter oral gepleeg: In Khayelitsha en selfs hier op Bothaville. Ons moet daarteen optree veral deur die instelling van gespesialiseerde eenhede wat die voorkoms van die misdaad kan monitor," sê hy.

Hy bepleit ook die vorming van vennootskappe met die land se intelligensie-eenhede, sentrale agentskappe en die polisiemag.

"Wat van kernbelang is, is dat geweldsmisdaad, soos moord, nie 'n rassistiese ondertoon het nie, maar 'n Suid-Afrikaanse aangeleentheid is. Die ware perspektief is dat moord 'n wandaad is en dat oortreders vervolg moet word."

Maimane het gesê die doel van die kranslegging deur die DA en die oomblik van stilte vir die slagoffers van misdaad is 'n simboliese gebaar om gemeenskappe en die Regering daarvan bewus te maak. "Dit is in landsbelang om toe te sien dat die huidige menseslagting nie voortduur nie."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot