AFGRI
BEAN
15 Okt
-
6517
0,00
CORN
15 Okt
-
3005
0,00
SOYA
15 Okt
-
7090
0,00
SUNS
15 Okt
-
10556
0,00
WEAT
15 Okt
-
5771
0,00
WMAZ
15 Okt
-
3120
0,00
YMAZ
15 Okt
-
3257
0,00
AMT
Beeste A2/3
08 Okt
-
51,72
0,00
Beeste AB2/3
08 Okt
-
50,71
0,01
Beeste B2/3
08 Okt
-
48,69
0,01
Beeste C2/3
08 Okt
-
44,77
-0,01
Bevrore Hoender
08 Okt
-
29,24
-0,02
Bokkies (onder 30 kg)
08 Okt
-
69,64
-0,02
Bokooie
08 Okt
-
45,88
-0,03
Groot (meer as 40 kg)
08 Okt
-
43,12
-0,04
Hoender (IQF)
08 Okt
-
26,99
0,00
Medium (30-40kg)
08 Okt
-
53,9
-0,07
Skaap A2/3
08 Okt
-
85,43
0,01
Skaap AB2/3
08 Okt
-
76,91
0,00
Skaap B2/3
08 Okt
-
72,17
-0,01
Skaap C2/3
08 Okt
-
68,75
-0,01
Speenkalf
08 Okt
-
38,2
0,00
Spekvarke
08 Okt
-
26,38
-0,02
Stoorlammers
08 Okt
-
44,93
-0,02
Varkwors
08 Okt
-
21,91
-0,01
Vars Hoender
08 Okt
-
30,96
-0,01
Vleisvarke
08 Okt
-
28,11
-0,01
Wol (skoon)
08 Okt
-
163,42
0,02

Plaasmoorde op nasionale agenda geplaas

akkreditasie
Mnr. Bheki Cele, minister van polisie. Foto: GCIS
Mnr. Bheki Cele, minister van polisie. Foto: GCIS
Die VF Plus verwelkom die polisie se nuwe benadering tot plaasmoorde.

Die kwessie is nou uiteindelik op die nasionale agenda geplaas en daadwerklike pogings word aangewend om landelike beveiliging op te skerp, het dr. Pieter Groenewald, leier van die party gesê toe die polisie se begroting ter tafel gelê is.

Die parlement sal binnekort, as ’n saak van nasionale belang, ’n debat hou oor die vlaag plaasaanvalle en -moorde wat die afgelope ruk voorgekom het.

Altesaam R3,7 miljard is in die spesiale aanpassingsbegroting aan die polisie toegestaan vir sigbare polisiëring. Die geld sal ook aangewend word om te reageer op die toename in plaasmoorde, asook om die modus operandi rondom plaasmoorde te ondersoek.

Groenewald het gesê dit sal egter nie help as die resultate waarvoor die publiek vra, nie gelewer word nie. In baie gevalle skend swak polisie-optrede die vertroue van die publiek.

Op Donderdag 23 Julie het vier lede van die polisie in die hof op Stilfontein verskyn op ’n aanklag van onwettige sigarethandel. Baie pligsgetroue en eerbare polisielede doen egter steeds hul werk goed en die VF Plus het die grootste waardering daarvoor.

Daar moet egter so gou as moontlik van die vrot appels in die polisiediens ontslae geraak word en die Stilfontein-saak is ’n goeie voorbeeld dat dit wel gedoen kan word.

Ernstige kwessie

Mnr. Bheki Cele, minister van polisie, het benadruk dat plaasmoorde nie van die veiligheid van alle Suid-Afrikaners geskei kan word nie. Hy het gesê dat daar lank reeds aan die kwessie van plaasaanvalle en -moorde gewerk word en dat dit ernstig opgeneem word.

“Ons bly bekommerd oor die aanvalle op die land se landelike gemeenskappe. Ons glo ’n holistiese benadering tot die aanvalle op plase sal ver gaan om landelike veiligheid te verbeter.”

Hy het gesê dat die hernude nasionale landelike veiligheidsplan in bedryf is en dat dit prioriteitskomitees vir landelike veiligheid bied om te funksioneer op nasionale, provinsiale en distriksvlak, asook by polisiekantore. Die strategie bemagtig ook alle belanghebbendes in landelike en boerderygemeenskappe, departemente en die burgerlike samelewing om betrokke te raak by die komitees. Die strategie word van 1 April af toegepas en volgens beplanning sal dit tot 31 Maart 2025 volgehou word.

Wegkruip

Volgens mnr. Andrew Whitfield, die DA se skaduminister vir polisie, het oudpres. Nelson Mandela verstaan waarom landelike veiligheid ’n voorrangsaak is.

Hy het gesê pres. Cyril Ramaphosa steek egter sy kop “in die bloedbevlekte grond van plaasmoorde” wat hy ontken plaasvind. “Meneer die president, haal jou kop uit die sand uit en lei. Jou kinders eet wilde plante en blare in die Oos-Kaap om te oorleef. Laat ons boere hulle voed sonder vrees dat hulle aangeval of vermoor sal word.”

Hy het gesê plaasaanvalle en -moorde moet weer as ’n prioriteitsmisdaad verklaar word.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil leer mey ander deel
Ek probeerom ander mense op te helder en ek hou ook baie van eet. Ek hou daarvan om ui te eet en ook om my eie kos te maakEk hou daarvan om aktief te wees deur bergfiets te ry...
Ek kan baie waarde toevoeg tot jou lewe...
Ek is n vrou met sagtheid en n vriendelike geaardheid. Dit sal vir my lekker wees om n man se huis in n heerlike tuiste te omskep waar vriende en familie saam kan kuier. Eensaam...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot