AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Plaasmoorde skok Brasilianers

Die Brasiliaanse, landelike gemeenskappe beleef ook geweld, maar hulle is geskok oor plaasmoorde in Suid-Afrika.

Die Brasiliaanse, landelike gemeenskappe beleef ook geweld, maar hulle is geskok oor plaasmoorde in Suid-Afrika. Mnr. Cesarion Ramalho, voorsitter van die Agrishow in Ribeirao Preto, sê hulle ondervind ook geweld in landelike gebiede, maar dit hou meestal verband met diefstal: “Niemand word net blatant doodgemaak nie!”

 

“Ek kan my nie so ’n situasie in Brasilië voorstel nie. Ons het baie verskillende kulture saam in dié land, in die suide woon byvoorbeeld Duitsers, Italianers en Chinese, maar ek dink ons mense is baie meer verdraagsaam teenoor mekaar,” verduidelik Ramalho.

 

Landbou.com het met verskeie mense by die Agrishow gesels, en baie van hulle sê hulle het nog nooit van so ’n tipe moord in dié land gehoor nie. Die meeste van hulle wil weet hoekom so ’n wreedheid bestaan.

 

 Waardering

 

Dit lyk asof die Brasiliaanse regering groot waardering vir die land se boere het. Al twee die ministers van landbou en landelike ontwikkeling het die Agrishow die afgelope week besoek, en die landbouministers van vyf ander lande is ook genooi om die skou by te woon.

 

Die tweede bestaansjaar van die Mais Alimentos-projek is ook tydens die Agrishow gevier. Die projek word deur die ministerie van landelike ontwikkeling met die samewerking van die private sektor aangebied om kleinboere by te staan.

 

Mnr. Carlos Pastoriza, voorsitter van die land se organisasie vir landboumasjinerie-vervaardigers, sê sowat $3 miljard (sowat R21 miljard) is vir die projek opsygesit, en kleinboere word hierdeur met masjinerie asook kundigheid en ’n mark vir hul produkte bygestaan.


“Ja, Brasilië voer baie van sy produksie uit, maar 70% van ons binnelandse verbruik word deur ons kleinboere voorsien. Hulle is dus baie belangrik vir ons.”

 

Die Agrishow

 

Intussen sê Ramalho die Agrishow, wat tans in sy agttiende jaar is, het ’n groot verandering in Brasilië se landboubedryf teweeggebring. “Dis die grootste landbou-tentoonstelling in sy soort in Latyns-Amerika en die ontstaan van die Agrishow het tot talle sulke geleenthede in ander streke gelei.”

 

Ramalho sê die Agrishow het die afgelope paar jaar groei in die landbou gestimuleer. Die sektor maak sowat 30% van die land se ekonomiese groeikoers uit en dit verskaf sowat 37% van die land se werksgeleenthede.

 

Verlede jaar het meer as 145 000 mense die tentoonstelling besoek, en na verwagting sal dié getal vanjaar 10% meer wees.


Kyk hier na foto's van die Agrishow in Ribeirao Preto. Kliek hier om 'n interessante storie oor nuwe watertegnologie in Brasilië te lees.

 

12 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot