AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Plaasmoorde: ‘Spesiale span nodig’

Verklaar plaasmoorde as ‘n spesiale kategorie-misdaad en stig ‘n spesiale ondersoekeenheid om dit te ondersoek, sê die TLU SA.

Verklaar plaasmoorde as ‘n spesiale kategorie-misdaad en stig ‘n spesiale ondersoekeenheid om dit te ondersoek, sê die TLU SA in ‘n verklaring.

Dit is die reaksie van die TLU SA se voorsitter, mnr. Ben Marais, ná diegru-moord van ‘n boer op sy plaas in die Reitz-omgewing. Die boer se liggaam is in ‘n vlak graf op die plaas gevind, en sy vrou is sodanig aangerand dat sy gehospitaliseer moet word.

Marais het weer ‘n beroep gedoen op die Regering om plaasmoorde ‘n spesiale kategorie-misdaad te verklaar en om ‘n spesiale ondersoekeenheid in die lewe te roep. Dit is ‘n kwade dag as misdadigers nou al probeer om van hulle bewyse ontslae te raak, meen hy.

“Die wreedheid van plaasmoorde is reeds alombekend en laat enige beskaafde en reggeaarde mens walg,” sê Marais. “Nou probeer dié terroriste boonop om van hulle bewyse, in hierdie geval die liggaam van hulle slagoffer, ontslae raak.”

Kosproduksie verminder met elke moord

Marais sê dat die aanvalle op boere minstens gelykstaan teenoor die moorde op polisiemanne. “As ons in berekening bring dat hierdie jaar ongeveer 50 polisiemanne vermoor is uit ‘n polisiemag van 156 000 lede, en daar ongeveer 30 boere vermoor is uit ‘n bevolking van 36 000, is dit duidelik dat verhoudingsgewys die boeregemeenskap ‘n groter risiko is as selfs polisielede. Elke boer wat vermoor word, het tot gevolg dat produksie verminder.”

Statistieke Suid-Afrika het onlangs aangekondig dat die land se bevolking die 50-miljoen kerf oorskry het. “Daardie mense moet gevoed word deur ‘n boeregemeenskap wat steeds krimp en gaandeweg uitgewis word.”

Intussen het Marais ook boere gemaan om uiters versigtig te wees met die indiensneming van vreemde werkers, aangesien die beweerde daders in die Reitz-geval skynbaar in ‘n stadium vir die boer gewerk het, en dus presies op hoogte is van wat op die plaas aangaan. “Maar die Regering het ook ‘n plig om die plaaswerkers te waarsku dat boere hulle nie verder in diens sal neem nie en sal begin kyk na vervanging deur bv. meganisasie, as dit blyk dat boere deur hulle eie werkers aangeval en vermoor word.”

2 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.22
+1.9%
Rand - Pond
21.17
+0.8%
Rand - Euro
18.20
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.5%
Goud
1,794.86
-0.2%
Silwer
23.00
-0.7%
Palladium
1,925.00
+1.3%
Platinum
1,027.50
+0.7%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,177
+1.4%
Alle aandele
75,306
+1.3%
Hulpbronne 10
74,986
+1.3%
Industriële 25
92,425
+0.9%
Finansiële 15
15,834
+2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot