AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6607
0,00
CORN
19 Okt
-
3155,2
-5,80
SOYA
19 Okt
-
7166
-39,00
SUNS
19 Okt
-
10777
174,00
WEAT
19 Okt
-
5730
-12,00
WMAZ
19 Okt
-
3177,2
-22,80
YMAZ
19 Okt
-
3290
-25,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Plaasmoorde: ‘Vergeef die aanvallers’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Mnr. Samuel West (links), ’n plaaswerker van die Klapmuts-omgewing, bid by die Swart Maandag-saamtrek op Klapmuts verlede Maandag saam met mnr. Daniël Briërs, een van die organiseerders van dié optog. “Here, dié wat hul harte verhard, wil U vir hulle hinder totdat hulle hulleself na U draai?” het hy gesê. Die saamtrek is gereël deur me. Talita Basson, ’n student aan die Universiteit Stellenbosch, in reaksie op die moord op mnr. Joubert Conradie, ’n Stellenbosse boer, die vorige week. “Dit kon my pa gewees het,” het Basson aan Landbou.com gesê. Haar pa, Hennie, is ’n wildboer by Robertson. Foto: Alani Janeke
Mnr. Samuel West (links), ’n plaaswerker van die Klapmuts-omgewing, bid by die Swart Maandag-saamtrek op Klapmuts verlede Maandag saam met mnr. Daniël Briërs, een van die organiseerders van dié optog. “Here, dié wat hul harte verhard, wil U vir hulle hinder totdat hulle hulleself na U draai?” het hy gesê. Die saamtrek is gereël deur me. Talita Basson, ’n student aan die Universiteit Stellenbosch, in reaksie op die moord op mnr. Joubert Conradie, ’n Stellenbosse boer, die vorige week. “Dit kon my pa gewees het,” het Basson aan Landbou.com gesê. Haar pa, Hennie, is ’n wildboer by Robertson. Foto: Alani Janeke

In die nag ná die optogte van 30 Oktober is mnr. Barry Baars, ’n boer by Ficksburg en buurman van die bekende MD Foundation, in sy huis vermoor. Werkers het hom die volgende dag omstreeks 09:00 in sy slaapkamer aangetref. Hy was een van vier boere wat verlede Dinsdag vermoor is. Daar was ook moorde by Fochville in Gauteng, Albertinia in die Wes-Kaap en Griekwastad in die Noord-Kaap.

Ds. Petrus Grové, een van Baars se bure en bestuurder van MD se gemeenskapsafdeling, Missio Dei, wat ’n plaasskool, kliniek en hospies bedryf, sê hoewel hulle diep hartseer is oor Baars se dood, glo hulle daarin om die aanvallers te vergewe. “Ons moet die mense vry-spreek en vergewe sodat ons self verlos kan word van die woede en hartseer.”

Hy meen die Here wil met al die gebeure die afgelope maande Suid-Afrikaners se oë oopmaak vir die probleme in die land. Hy glo dat almal in Suid-Afrika hier is om hoop te bring sodat versoening bewerkstellig kan word.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.57
+0.7%
Rand - Pond
20.08
+0.2%
Rand - Euro
16.98
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,780.87
+0.9%
Silwer
23.79
+2.4%
Palladium
2,082.50
+3.1%
Platinum
1,054.11
+1.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.4%
Alle aandele
66,912
+0.4%
Hulpbronne 10
64,002
+0.9%
Industriële 25
84,631
+0.3%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
1Korinthiers 13
Ek is glad nie jaloers of clingy nie, maar moenie my n rede glo nie die seding is as volg: as daar n romie is is daar n vuur, so as ek vernoed jy hou jou opsies oop sal ek...
Vrede begin met n glimlag
Ek is n ma en n ouma van 2 my grootste liefde, ek is n mense mens baie lief vir lek lag kuier met vriende en familie. Gee baie om vir my mede mens lief vir kos maak en dans is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot