AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Plaasmoorde: Videobrief aan Mthethwa

Stories van sowat 100 slagoffers van plaasaanvalle en -moorde is deur AfriForum aan die Minister van Polisie oorhandig.

Sowat 80 gedrukte briewe oor plaasaanvalle en -moorde en 20 briewe wat op DVD opgeneem is, is by mnr. Nathi Mthethwa, Minister van Polisie, se kantoor afgelewer. Die skrywers het van die minister geëis om sy stilswye te verbreek deur plaasmoorde as ’n prioriteitsmisdaad te verklaar.
 
Luidens ’n verklaring van AfriForum is ’n video oor die briewe, wat verlede jaar tydens ’n optog teen plaasmoorde in Pretoria gehou is, by die pakkie aan Mthethwa ingesluit. Kyk die video onder aan dié berig.
 
Swaarder
Mnr. Ernts Roets, adjunk uitvoerende hoof van Afriforum, sê Mthethwa se hantering van die misdade maak dit vir slagoffers en naasbestaandes soveel moeliker om gebeure te verwerk. “Baie van hierdie mense moes nie net die dood van hul geliefdes verwerk nie, maar sal vir die res van hul lewe worstel met die brutale manier waarop die moorde gepleeg is.”
 
Die feit dat Mthethwa stilbly oor die misdaad, grens volgens Roets aan aandadigheid. “Daar moet ingegryp word, nie net omdat boere in groot getalle vermoor word nie, maar omdat boere – wat in unieke omstandighede in verafgeleë gebiede met stadige polisie-reaksietyd woon – ’n kritieke rol moet speel om hierdie land van werkgeleenthede en kos te voorsien.”
 
Publisiteitsfoefie
In ’n tweede verklaring het AfriForum sy skok uitgespreek oor die reaksie van die staat op dié oorhandiging. Mnr. Zweli Mnisi, Mthethwa se woordvoerder, het glo in ’n verklaring die stap as ’n publisiteitsfoefie bestempel. “Gaan sê vir die slagoffers dit was ’n publisiteitsfoefie,” antwoord AfriForum op Mthethwa se verklaring.
 
Roets sê Mthethwa praat soos ’n ANC-aktivis en nie ’n Minister wat in beheer van die land se veiligheid is nie. “AfriForum het nooit te kenne gegee dat plaasmoorde bloot ’n rassekwessie is nie. Dis misdaad teen landsburgers, swart én wit, en moet so deur die Minister gehanteer word.”
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
+0.1%
Rand - Pond
19.28
+0.2%
Rand - Euro
17.30
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,629.24
+0.4%
Silwer
18.33
-0.1%
Palladium
2,084.75
+2.0%
Platinum
852.00
-0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot