AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Plaasmoordenaar kry dubbele straf

‘n Plaaswerker is dubbele lewenslange tronkstraf opgelê vir die wrede moorde op ‘n Oos-Vrystaatse boer en sy vrou.

‘n Plaaswerker is dubbele lewenslange tronkstraf opgelê vir die wrede moorde op ‘n Oos-Vrystaatse boer en sy vrou.

Luidens ‘n berig op Volksblad.com is Petrus Ndaba dié straf opgelê na hy op 5 Januarie vanjaar die 63-jarige mnr. Koos van Zyl en sy 66-jarige vrou, Retha, op hul plaas Poortjie in die Senekal-distrik, vermoor het.

Hy het die egpaar albei eers gesteek waarna hy hulle met hulle haelgeweer geskiet het. Ndaba is kort voor die voorval as werker op die plaas afgedank.

Ndaba is ‘n verdere 15 jaar tronkstraf opgelê op ‘n aanklag van roof.

Parool eers oor 25 jaar

Ndaba sal volgens die aanklaer, adv. Sophie Giorgi, eers oor 25 jaar – op die ouderdom van 53 – vir parool in aanmerking kom.

Volgens die regter het die barbaarse manier waarop Ndaba die moorde gepleeg het die versagtende omstandighede in die saak oorheers. Ndaba het vroeër getuig dat die egpaar hom geld geskuld het. ‘n Medewerker het egter getuig dat Ndaba gesê het dat dit nie die geval was nie, en dat hy glad nie tevrede was met sy ontslag nie.

Die polisiebeamptes betrokke by die saak is vir hulle werk geloof.

Bron: Volksblad

26 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.38
+0.2%
Rand - Euro
19.78
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
982.52
-0.3%
Palladium
1,434.30
-0.6%
Goud
1,978.36
+0.4%
Silwer
22.92
-0.3%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,837
+0.1%
Alle aandele
75,354
+0.2%
Hulpbronne 10
64,723
-1.6%
Industriële 25
102,478
+0.8%
Finansiële 15
15,383
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot