AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaasmoordveldtog kry reuse-steun

Meer as 1 000 mense het op die eerste dag ná die Stop die Moorde-veldtog bekend gestel is, hul steun daaraan toegesê.

Lede van die publiek het AfriForum die afgelope week verras met hul steun vir die Stop die Moorde-veldtog, wat Dinsdag (28 Augustus 2012) in Pretoria bekend gestel is. Meer as 1 000 mense het op die eerste dag wat die webtuiste, www.stopdiemoorde.co.za, in werking gestel is, hul betrokkenheid by die veldtog verklaar.
 
Mnr. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, sê in ’n verklaring die organisasie is baie beïndruk met die publiek se geesdrif om betrokke te raak om die probleem te probeer oplos.
 
Verskeie van die land se kunstenaars, onder wie Steve Hofmeyr, Chris Chameleon, Bobby en Karlien van Jaarsveld, Pieter Koen en Gerrie Pretorius het by die bekendstelling ’n memorandum onderteken om hul steun aan die veldtog toe te sê.
 
Petisie
Roets sê hulle het aanvanklik gewonder of die mense wat die webblad besoek, onder die indruk was dat hulle ’n petisie oor dié misdaad onderteken. Hulle het toe die feit dat dít nie ’n petisie is nie, maar ’n veldtog wat op soek is na mense wat bereid is om werklik betrokke te raak, sterker op die webblad beklemtoon.
 
“Tot ons verbasing het hierdie invoeging op die webblad tot gevolg gehad dat die name nóg vinniger begin instroom het,” aldus Roets.
 
Die veldtog bestaan uit twaalf stappe. Roets beskryf die stap waar hulle landelike gemeenskappe wil aanmoedig om by veiligheidstrukture betrokke te raak of om veiligheidstrukture daar te stel, as die belangrikste.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot