AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Plaasskooltjie woeker – wonder oor môre

Dié plaasskool in die middel van die Tankwa-Karoo is só belangrik in daardie uitgestrekte gemeenskap, maar hulle wonder of hulle ook gesluit gaan word.

Lucille Botha van Landbouweekblad het die week by die Laerskool Elandsvlei in die Tankwa-Karoo, daar tussen Calvinia en Ceres, gekuier. Dis die enigste skool in ’n radius van sowat 120 km.

Sy skryf: “By hierdie plaasskool, met sy 34 leerders en drie multigraad-klasse, word behoorlik gewoeker. Die kinders kry drie keer per dag iets te ete, hulle het ’n spoggerige (en bekroonde groentetuin) en ’n dagsorgklas vir kinders van 2 tot 4 jaar oud. Hulle het ook ’n gemeenskapsbiblioteek en die skool se fliek-aande en Kerspartytjies is altyd gewilde sosiale geleenthede.

“Die skoolhoof, mev. Nicolette van der Merwe, en haar man, Francois, het die Tankwa-Karoo Kinderfonds op die been gebring om te help fondse insamel vir onder meer ’n koshuis, wat binnekort sy eerste inwoners gaan verwelkom. Die skool speel werklik ’n belangrike rol in die gemeenskap, maar soos baie ander klein plaasskole hou hulle ook maar asem op dat hulle een van die slagoffers gaan wees van die Departement van Onderwys se plan om kleiner skole te sluit.

“Dit sal beteken die kinders, waarvan baie uit behoeftige huise kom, sal van graad een af op Calvinia of Ceres moet skoolgaan. Dikwels gaan woon die ma dan op die dorp, wat kan lei tot die verbrokkeling van gesinstrukture.”

* Weet jy van soortgelyke skole, of het jy/julle reeds ’n skool in jul gemeenskap verloor? Kontak asb. vir Lucille by LBotha@landbou.com.  Sy wil graag van jou hoor.

Fotobyskrif: Mev. Nicolette van der Merwe (middel agter) met van die leerders. Langs haar is Lucille Botha van Landbouweekblad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-0.0%
Rand - Pond
19.20
+0.7%
Rand - Euro
17.27
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,638.58
+0.6%
Silwer
18.34
-0.3%
Palladium
2,103.50
+1.3%
Platinum
850.42
-0.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,145
-0.8%
Alle aandele
63,494
-0.8%
Hulpbronne 10
57,511
+0.9%
Industriële 25
78,213
-1.3%
Finansiële 15
14,026
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot