AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Plaaswerker van die Jaar weer aangewys

Die ratte draai vir die Wes-Kaapse Plaaswerker van die Jaar: Die eerste streekwenner word in Julie aangewys.

Die Wes-Kaapse Plaaswerker van die Jaar-kompetisie, die enigste in sy soort in die land, is buite Stellenbosch bekendgestel. Die kompetisie, met ’n jaarlikse begroting van R1,5 miljoen, is uniek in Suid-Afrika en een van die vlagskip-geleenthede van die Wes-Kaapse departement van landbou.

Die kompetisie verleen erkenning aan die belangrike rol wat plaaswerkers in Suid-Afrika speel en lig ook die onderskeie loopbaangeleenthede in die landbou uit. Vanjaar sal meer as 1000 inskrywings uit 16 streke teen mekaar meeding in kategorieë soos algemene werker, trekkerbestuurder, sosiale ontwikkeling, administratiewe personeel en twee plaasbestuur-afdelings. Die algehele wenner sal gedurende ’n galageleentheid in November met R100 000 se prysgeld wegstap.

Belangrike bydrae
Mnr. Gerrit van Rensburg, die Wes-Kaapse minister van landbou en landelike ontwikkeling, sê plaaswerkers lewer ’n belangrike bydrae tot die ekonomie en voedselsekerheid van die Wes-Kaapse ekonomie. Hy het die landbousektor vir sy steun aan die kompetisie bedank.

Mnr. Johan van Deventer, algemene bestuurder van Shoprite Checkers se Freshmark-bedryfsarm, het as die vernaamste borg uit die private sektor gesê dat plaaswerkers hul spoor deeglik laat wanneer jy deur enige Shoprite-winkel in Suid-Afrika stap, want vars en verwerkte kos oorheers die rakspasie.

Die eerste streekwenner sal op 24 Julie in die Witzenberg-gebied aangekondig word. Dit sluit dorpe soos Ceres, Tulbagh, Wolseley, Prince Alfred Hamlet en Op-die-Berg in.

Die Wes-Kaap is die enigste provinsie wat so 'n kompetisie aanbied. Vir navrae, kontak Kriel by wouter.kriel@westerncape.gov.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot