AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Plaaswerker vermoor tydens aanval

’n Plaaswerker tydens ’n aanval op ’n plaas in die distrik Muldersdrift doodgeskiet en ’n tweede werker is gewond.

Die gemeenskap van Muldersdrift is uiters bekommerd oor die veiligheidsituasie in die omgewing nadat misdaad in die omgewing begin toeneem het. Mnr. Dirk Hanekom, hoof uitvoerende beampte van Agri Gauteng, sê ’n vergadering vind eerskomende Saterdag (8 Desember 2012) in Magaliesburg plaas om die situasie te bespreek.

In die mees onlangse voorval is twee plaaswerkers deur aanvallers geskiet, wat met die werkers se salarisse op die vlug geslaan het. Albei werkers is teregstelling-styl geskiet. Luidens ’n berig in Eyewitness News is een van die werkers op die toneel dood en die tweede een veg tans om sy lewe in ’n plaaslike hospitaal.

Voorval
Mnr. Paul Starkey, die boer vir wie die werkers werk, sê hy en sy vrou het op die grutoneel afgekom toe hulle van die stad af teruggekeer het waar hulle aandete geëet het. Die aanvallers het glo die elektriese heining op die plaas geknip en die mans in hul kamers oorval. 

Volgens Starkey reis inwoners tans met wapens weens die toename in moorde en aanvalle. “Inwoners is regtig, regtig kwaad. Die hele area is op horings. Mense dra wapens en maak seker hulle het dit die hele tyd by hulle.”

Volgens Hanekom is die voorkoms van veediefstal in die omgewing baie hoog en word baie probleme ondervind met informele nedersettings wat ontstaan en wat nie deur die Regering beheer word nie. “Een van die enkele grootste gevare is die veiligheid van die mense wat op kleinhoewes woon.”

Bron: Eyewitness News

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
19.10
+1.5%
Rand - Euro
17.41
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.74
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,637.96
-0.3%
Silwer
18.55
-1.7%
Palladium
2,082.50
+0.5%
Platinum
860.00
+0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot