AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaaswerkerforum gee werkers 'n stem

'n Nasionale Plaaswerkerforum is gestig waar werkgewers en werkers probleme vreedsaam kan oplos.

Die noodkrete van plaaswerkers om in beter omstandighede te werk, het ’n Nasionale Plaaswerkerforum die lig laat sien, waar werkgewers en die werkers vreedsaam hulle probleme kan oplos.

Dit kom ná die gewelddadige plaaswerkerstakings in 2012 en verlede jaar in die Wes-Kaap waar hoër lone geeïs en verskeie knelpunte rakende die lewensomstandighede van die werkers uitgelig was.

Me. Rita Andreas, woordvoerder van die Nasionale Plaaswerkerforum, het gesê die forum is gestig nadat plaaswerkers besef het hulle het nêrens ’n platform waar hulle hul sê kan sê nie. “Hulle is moeg vir mense wat niks van hul omstandighede af weet nie, maar wat namens hulle wil praat.”

Andreas is self in 2009 as wenner van Bergrivierse Plaaswerker van die Jaar-kompetisie aangewys. Sy is op die plaas Groenfontein in die Wagenmakersvallei, naby Wellington, gebore en het later van algemene werker in die wingerd gevorder tot senior personeelbestuurder van die Lelienfontein-wingerdkwekery en die Jannie Bosman-boerdery.

Andreas verduidelik dat die plaaswerkers self die forum na die plase nooi om hulle toe te spreek, waarna hulle besluit of hulle deel van die forum wil wees. Geen lidmaatskap of intreegeld word gevra nie.

Die forum bestaan uit net die plaaswerkers en die produsente. “Ons beoog om alle landbouverwante sake te hanteer, asook onderhandelings in loonverhogings.” Die forum sal later na ander provinsies uitgebrei word, het Andreas gesê.

Positiewe bydrae
Mnr. Carl Opperman, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, het gesê hulle verstaan dat die doel van die forum is om ’n vakuum te vul deur ’n rolspeler tussen die produsente en die plaaswerkers te wees. “Ons glo daarom dat die forum ’n positiewe bydrae in die landbousektor kan maak, veral in terme van die verdere ontwikkeling van plaaswerkers en verbeterde kommunikasie tussen die groeperings.”

Maar dit is egter uiters belangrik dat die forum suiwer strukture vestig met ’n demokraties verkiesde bestuur en dat die leierskap van die forum A-polities is, het Opperman gesê.

Die ander plaaswerkerorganisasie wat tydens die stakings gestig was, die Hexriviervallei-plaaswerkerassosiasie (HPA), het die nasionale forum verwelkom.

Mnr. Wilfred Frolick, voorsitter van die HPA, het gesê dat hoewel die HPA steeds sy selfstandigheid sal behou, werk hulle ook saam met die Nasionale Plaaswerkerforum. Hy meen dit is ’n uitstekende plan dat die forum na ander provinsies wil uitbrei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-1.2%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,708.66
-1.0%
Silwer
20.34
-3.4%
Palladium
2,252.50
-3.0%
Platinum
914.00
-2.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot