AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaaswerkerlone onder die loep

’n Vergadering op hoë vlak vind vandag in Pretoria plaas om plaaswerkerlone op ’n nasionale vlak te bespreek.

Verskeie landbou-organisasies, die Departement van Arbeid, vakbonde en me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, vergader Maandagmiddag (12 November 2012) in Pretoria om die kwessie van plaaswerkerlone op nasionale vlak te bespreek. Die TLU SA en Agri SA het reeds aan Landbou.com bevestig dat hulle afgevaardigdes by die vergadering sal hê.
 
Me. Palesa Mokomele, woordvoerder vir die minister, sê dié vergadering volg ná vergaderings wat verlede week Vrydag en Saterdag in Kaapstad plaasgevind het. Dié vergaderings is gehou om kalmte te herstel op De Doorns in die Hexriviervallei, wat verlede week deur geweld geteister is. Brande is op verskeie plase gestig, en bewerings van intimidasie het wyd die ronde gedoen. Die betogers is glo ontevrede oor lone.
 
Rustig
Intussen sê me. Porchia Adams, woordvoerder vir Agri Wes-Kaap (AWK) kalmte heers in die vallei, met die meeste heeltydse plaaswerkers wat terug is by die werk. Die organisasie het oor die naweek ’n versoek aan werkers gerig om dié week terug te keer werk toe, en om moontlike ontevredenheid oor lone met hul werkgewers te bespreek.
 
Mokomele sê Joemat-Pettersson is vol hoop vir Maandag se vergadering. Die vergadering tussen belanghebbendes het Saterdag op ’n goeie noot geëindig. “Ons is op soek na ’n oplossing vir die kwessie en sal verskeie partye insluit om dit te bereik. Ons sal alles in ons vermoë doen om ’n oplossing te soek en ons is gelukkig dat, in dié stadium, ons partye het wat gewillig is om te praat en ’n oplossing deur middel van gesprekke te soek,” aldus die Minister.

Betogings ontwrig Hexriviervallei
Boere in Hexriviervallei gedreig
Landbou vrees 'Marikana' by De Doorns
De Doorns: Boer skiet op betogers
Cosatu raak betrokke by De Doorns
De Doorns: Eerste aanbod afgekeur
De Doorns: Plaaswerkershuise afgebrand
De Doorns: Zille besoek gemeenskap
Vakbonde dreig tydens gesprekke
De Doorns: Boere ontruim plase
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot