AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Plaaswerkers: EFF beloof beter lone

Die Wes-Kaapse EFF het belowe om grond van die rykes af te neem en plaaswerkers R5000 per maand te betaal.

Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het belowe om plaaswerkers ’n minimum loon van R5000 te betaal as hulle die verkiesing sou wen. Hulle het ook onderneem ook om beter na die armes om te sien.    

Die Burger het berig mnr. Nazier Paulsen, die EFF se premierskandidaat in die Wes-Kaap, het Saterdag tydens ’n veldtog in die Hexvallei gesê geen mens kan ’n bestaan maak met die huidige salaris wat plaaswerkers verdien nie. 

EFF wil grond van die rykes afneem
Paulsen en mnr. Andile Mngxitama, die EFF se kommissaris, het die ANC en DA daarvan beskuldig dat hulle slegs die rykes beskerm en aangevoer die EFF sal grond van die rykes afneem as hulle aan bewind kom.    

Paulsen het gesê die mense verdien meer as die geweld en lyding wat met die stakings en protesoptogte in De Doorns gepaard gegaan het.

ANC-ondersteuners het naby die EFF se byeenkoms saamgedrom en begin sing en dans nadat hulle ANC T-hemde ontvang het. Hulle het tot die einde daar gebly. Die EFF-ondersteuners het glo net harder gesing. 

Bron: http://www.dieburger.com/nuus/2014-03-30-eff-beloof-plaaswerkers-r5000-per-maand-

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.32
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,628.34
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.50
+1.6%
Platinum
853.50
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot