AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaaswerkers ontevrede met Oliphant

Groot ontevredenheid heers onder plaaswerkers nadat me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid, haar besoek aan plase in die Paarl-omgewing uitgestel het.

Groot ontevredenheid heers onder plaaswerkers nadat me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid, haar besoek aan plase in die Paarl-omgewing uitgestel het.


Die Wes-Kaapse plaaswerkersorganisasie Sikhule Sonke het sy ontevredenheid hiermee te kenne gegee en hoop glo om uitgawes wat reeds aangegaan is om plaaswerkers van die imbizo bewus te maak, terug te eis.


Oliphant sou op 17 Maart 50 plase in die Paarl-omgewing besoek. Daar was glo klagte oor al die plase en sy wou self die situasie betrag. Op 18 Maart sou sy ’n imbizo met sowat 2 000 mense – hoofsaaklik plaaswerkers – by die Mbekweni-stadion in die Paarl bywoon.


Die besoek is egter tot 30 en 31 Maart uitgestel omdat Oliphant “as ’n saak van dringendheid” met pres. Jacob Zuma, op die oorspronklike datum moes vergader.


Ontstellend

“Die nuus is vir ons ongelooflik ontstellend, want ons moes, soos baie ander organisasies en rolspelers, moeite doen om ons plaaswerkers te organiseer om die dag by te woon.

"Dit sal moeilik wees om ons kapasiteit vir die tweede datum te herorganiseer, want dan het ons twee ander plaaswerkerveldtogte in Barrydale en Rawsonville,” het me. Henriette Abrahams, programbestuurder van Sikhule Sonke, in ’n e-pos geskryf.


“Op dieselfde noot wil ek vra oor die vergoeding vir uitgawes wat reeds aangegaan is vir die plaaslike organisering en om bewusmaking onder ons lede in die burgerlike samelewing en vakunie-organisasies te doen.”


19 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot