AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Plaaswerkers op Ceres wil grond beset

Werklose vroueplaaswerkers van Ceres wil ongebruikte landbougrond in die omgewing beset ná ’n optog na die munisipale kantoor op dié dorp.

Werklose vroueplaaswerkers van Ceres wil Saterdag ongebruikte landbougrond in die omgewing beset ná ’n optog na die munisipale kantoor en boereverenigingkantoor op dié dorp.


Me. Fatima Shabodien, direkteur van die organisasie Vroue op Plase, het gesê plaaswerkervroue wil Vrouemaand vier deur die grond “wat van hul moeders en grootmoeders gesteel is” terug te vat.


Vroue is 'gyselaars' van die stelsel

“Ceres is as een van die armste landelike munisipaliteite geïdentifiseer, maar baie min grond is nog deur grondhervorming op die dorp oorgedra. Veral vroueplaaswerkers is die gyselaars van ’n diskriminerende arbeidstelsel in die landbou. Dit beperk vroue tot intreevlak, laag besoldigde plaaswerk wat net vir drie tot vyf maande van die jaar werk skep,” sê sy in ’n verklaring.

Mnr. Carl Opperman, hoof uitvoerende beampte van Agri Wes-Kaap, het verkies om in hierdie stadium nie op die aantygings kommentaar te lewer nie.


Shabodien sê kommersiële boere het nog nie hul verantwoordelikhede nagekom om grond aan werkers beskikbaar te stel sodat hulle voedsel kan produseer nie. 


Grond in onbruik

Sy noem ’n vooraanstaande boerdery-onderneming op die naam en meen dié onderneming besit “ongekende hoeveelhede grond, waarvan dele al vir dekades in onbruik lê”.


“Dít terwyl swart mense met landbouvaardighede en ’n behoefte om by hul eie produksie betrokke te raak, die geleentheid ontsê word. Tot ’n derde van werkers en hul kinders is gereeld sonder kos.

"Dit kan voorkom word as werkers toegang kry tot voldoende grond en ondersteuning om die grond te bewerk.” Shabodien sê die vroueplaaswerkers is nou desperaat.


“Hulle het alle amptelike roetes gevolg en weet nie meer wat anders om te doen nie. In hul eie woorde: Hulle droom nie daarvan om ryk te word nie, maar is net moeg daarvoor om te sien dat hul kinders saans honger bed toe gaan, terwyl hulle al die ongebruikte grond rondom hulle kan sien en wit boere wat meer grond besit as waarop hulle moontlik kan boer.”


Mnr. Ockie Geldenhys, streeksvoorsitter van die Agri Witzenberg-distrikslandbouvereniging, het gesê hy is versigtig om te reageer voor die optog plaasgevind het.


“Kom ons kyk eers wat gebeur, en praat dan.”


Saterdag se optog sal by Ceres se verkeersdepartement begin. Dit is onbekend of Vroue op Plase toestemming vir die optog het.


18 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot