AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Plaaswerkers slaan 'n slag vir landelike bemagtiging

Skaars 'n jaar nadat hulle deur werkloosheid in die gesig gestaar is, het die werkers van Northridge Boerdery buite Ceres hul eerste jaar as aandeelhouers in die boerdery met 'n wins van R1,3 miljoen gevier.

Die omset uit dié boerdery was R7,9 miljoen. Volgens mnr. Paul Onrust, voorsitter van Northridge se direksie wat net uit plaaswerkers bestaan, is dit een van die vernaamste suksesstories in landelike ontwikkeling in die Wes-Kaap.

"Ons hoop dat ons storie as 'n voorbeeld vir ander plaaswerkers sal dien," het hy gesê. "Ons mense het bewys dat landelike gemeenskappe hulself wel aan hul skoenveters kan optrek as hulle net die kans gegun word."

Die plaas se wins het die direksie in staat gestel om dividende aan ál 154 plaaswerkers - almal aandeelhouers in die boerdery - te betaal.

Die werkers besit 100 % van die aandele in Northridge, 'n vrugte-, droëvrugte- en groenteplaas. Die werkers het die boerdery verlede September oorgeneem ná die oorspronklike eienaars gelikwideer is. Die oorname is gefinansier deur 'n toekenning van R2,8 miljoen deur die Departement van Landbou en 'n lening van R1,8 miljoen van die Land Bank.

Volgens mnr. Onrust was die afgelope jaar besonder moeilik vir die mense van Northridge weens die onsekerheid oor die plaas se toekoms en die finansiële druk om die boerdery aan die gang te hou. "Ons was nie seker wat van een dag tot die volgende sou gebeur nie," het hy gesê. "Die feit dat die werkers bemagtig is om ons eie besluite te neem, het bygedra tot die suksesvolle verloop van die proses en dat ons vandag voor 'n lewensvatbare en winsgewende boerdery staan."

15 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot