AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaaswerkers ‘tevrede’ met loon

Wes-Kaapse plaaswerkers is tevrede met die nuwe minimum loon, terwyl Cosatu kleinhandelaars wil boikot.

Plaaswerkers van Wellington en die Paarl sê hulle is baie tevrede met die 52%-verhoging in minimum lone. Me. Magrieta Futhwa, voorsitter van die plaaswerkerforum vir dié twee gebiede, sê: “Die meeste van die werkers sê hulle is bly hulle gaan nou darem ’n bietjie meer uitkry.”

Futhwa sê haar eie werkgewer het aangedui dat hy al sy heeltydse werkers sal behou, maar voortaan minder seisoenswerkers sal gebruik. “Verskillende situasies gaan mos maar op verskillende plase voorkom. Ek het nog nie van afleggings in ons omgewing gehoor nie.”

Biokotte teen kleinhandelaars
Intussen sê mnr. Tony Ehrenreich, streekvoorsitter van Cosatu in die Wes-Kaap, ’n veldtog word beoog teen groot kleinhandelaars wat boere “uitbuit” deur lae pryse vir landbouprodukte te betaal. Hy sê kleinhandelaars koop produkte teen “belaglik” lae pryse van boere.

“Dis deels dié praktyk wat die verwonge prysstruktuur in die landbou meegebring het,” het Ehrenreich volgens ’n berig op Sake24.com gesê. In reaksie hierop sê mnr. Bennie van Zyl, hoof uitvoerende beampte van die TLU SA, hy wens Cosatu wil ekonomielesse neem. “Dis nie hoe die ekonomie werk nie – daar’s ’n hele klomp faktore betrokke, van die plaas tot by die verbruiker.”

Van Zyl bevraagteken die motief agter die vakbond se beoogde optrede, en meen dit is tyd dat mense kalm word sodat die krisis in die bedryf doeltreffend bestuur kan word.

Anargistiese optrede
“Alle onbedoelde gevolge van anargistiese optrede kan nie met nóg anargistiese optrede reggemaak word nie.” Dit is mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, se reaksie op die beoogde veldtog. Hy het aan Landbou.com gesê die voorstel bevestig Ehrenreich se onkunde oor die landbou en handel.

“As hy geweet het hoe hierdie dinge werk, sou hy nie in die eerste plek begin het met sy optrede wat tot die hele gemors gelei het nie,” aldus Möller. “Die enigste oplossing is dat boere anders na hul produksiekoste – waarvan arbeid deel vorm – moet kyk om winsgewend te wees en te bly.”

Möller verwag nie dat grootskaalse afleggings onmiddellik in die bedryf gesien sal word nie. “Baie boere sal die volgende jaar of wat probeer oorleef, maar oor die langtermyn gaan jy baie werksverliese sien.”

Bron: Sake24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot