AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8977
-39,00
CORN
05 Okt
-
4900
20,00
SOYA
05 Okt
-
9240
-25,00
SUNS
05 Okt
-
10195
-15,00
WEAT
05 Okt
-
7205
36,00
WMAZ
05 Okt
-
4925
33,00
YMAZ
05 Okt
-
4865
9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaaswerkerstaking bedreig N1 en N7

Wes-Kaapse plaaswerkers beoog om Woensdag te staak en dreig om die N1 by De Doorns met hul optrede te sluit.

Die beoogde staking kom op ’n kritieke tyd vir die vrugtebedryf in die Wes-Kaap. Tafeldruiwe, veral vir die uitvoermark, asook steenvrugte word tans geoes. Daar is groot kommer dat as boere nie produkte vir die uitvoermark kan lewer nie, hulle in die toekoms uit die mark gesluit kan word.
 
Die besluit om te staak, is Sondag (6 Januarie) op die Stofland-sportterrein by De Doorns geneem. Ongeveer 2 500 seisoenswerkers het daar bymekaargekom en besluit om Woensdag te staak. Mnr. Nosey Pieterse, leier van Bawusa, die vakbond vir werkers in die bou- en geallieerde bedrywe, het die beeenkoms bygewoon. Hy vertel dat besluit is om van Woensdag tot Vrydag te staak. Pieterse sê die plan is om net in die Wes-Kaap te staak, veral op dorpe langs die N1 en N7. Hulle sal dan Saterdag weer in De Doorns bymekaarkom om te besluit of hulle verder gaan staak.
 
Volgens Pieterse het die vakbonde geen sukses in hul besprekings met die georganiseerde landbou gehad nie en het onderhandelings wat op ’n plaas-tot-plaas-grondslag plaasgevind het, ook misluk. “Dit was ’n mors van kosbare tyd,” sê hy oor die onderhandelinge.

Ehrenreich: Agri SA se skuld
Mnr. Tony Ehrenreich, leier van Cosatu in die Wes-Kaap, plaas die skuld vir die mislukte onderhandeling tussen werkers en boere op Agri SA. Hy sê Agri SA is ’n “ou, apartheidsboere-organisasie,” en dat die enigste manier waarop die staking gekeer kan word, is as die landbou onmiddellik as ’n geheel onderhandel vir ’n nuwe, hoër minimum loon.
 
Mnr. Carl Opperman, hoof uitvoerende beampte vir Agri Wes-Kaap sê as die staking plaasvind, gaan die grootste verloorder die Suid-Afrikaanse ekonomie wees. “Die Regering wil hê die landbou moet 1 miljoen nuwe werksgeleenthede skep, maar hoe moet dit gedoen word met wat nou aan die gang is?” vra hy.

Hy sê dit die vakbonde wat hulle aan besprekings oor lone onttrek het en nie die georganiseerde landbou nie. Hy meen dat werkers deur hul vakbonde mislei word en dat baie van hulle nie bewus is dat die staking wat vir hierdie week beplan is, onwettig is nie.
 
Stakings wat verkeer belemmer, kan ’n groot impak hê op vakansiegangers wat terugkeer huis toe. Druk verkeer word hierdie week op die N1, wat deur De Doorns loop, verwag. Kapt. Frederick Van Wyk van die SAPD sê daar sal ’n “voldoende” polisiemag in die gebied wees. Hy wil nie oor operasionele besonderhede uitbrei nie, maar is oortuig dat die polisie die situasie sal kan beheer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.25
-0.1%
Rand - Euro
17.65
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,714.51
-0.7%
Silwer
20.70
-1.8%
Palladium
2,295.50
-1.2%
Platinum
927.00
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,424
-0.7%
Alle aandele
65,846
-0.7%
Hulpbronne 10
63,660
-1.4%
Industriële 25
79,730
-0.4%
Finansiële 15
14,020
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot