AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Plae dra nie paspoorte nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Me. Thoko Didiza. Foto: GCIS
Me. Thoko Didiza. Foto: GCIS
Plae dra nie paspoorte nie en steur hulle nie aan landsgrense nie.

Terwyl daar plaaslik probeer word om pogings tot die bevordering van biosekerheid te konsolideer, wil Suid-Afrika ook ’n leiersrol speel in die bekamping van landbouplae buite die landsgrense, sê me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling.

Sy het by die bekendstelling van ’n biosekerheidsforum, die National Biosecurity Research Hub, by die Universiteit van Pretoria (UP) gesê ’n bedreiging in ander dele van Afrika kan nie geïgnoreer word nie. Dit kan maklik deur die beweging van mense en goedere na Suider-Afrika gebring word.

Sy het gesê veral met Afrika se kontinentale vryhandelsgebied wat in werking gestel is om handel tussen Afrika-lande te bevorder, raak dit baie belangrik om biosekerheid buite die landsgrense ook te help bevorder. Sy het die hoop uitgespreek dat die biosekerheidsforum as ’n model vir ander lande kan dien en dat soortgelyke biosekerheidsnetwerke in die res van Afrika gevestig kan word.

Didiza het beklemtoon dat dit enige land se reg is om internasionaal aanvaarbare sanitêre en fitosanitêre maatreëls te tref om mense, diere en plantlewe te beskerm. “Sulke maatreëls moet egter wetenskaplik geregverdig kan word, nie diskriminerend wees nie en regverdige handel tussen lande ondersteun.” 

Onderdrukking van marktoegang

Sy sê dispute oor die wetenskaplike gronde vir sulke maatreëls het die afgelope tyd ontstaan en Suid-Afrika loop ook deur onder hierdie ontstellende neiging. “Ons neem waar dat sanitêre en fitosanitêre maatreëls wat nie geregverdig kan word nie, gebruik word om Suid-Afrika se mededingendheid op sleutel-uitvoermarkte te onderdruk.”

Sy glo daar is dikwels politieke redes vir die dispute oor hierdie maatreëls, maar dit bly nogtans belangrik dat Suid-Afrika voortdurend sy biosekerheidsbeleid en regulatoriese raamwerk moet versterk. Die land moet ook sy biosekerheidskapasiteit en vroeë waarskuwingstelsels opskerp om plae en siekte spoedig te bekamp.

Die rol van die biosekerheidsforum is om navorsing oor bekende en nuwe biosekerheidsbedreigings te konsolideer, menslike kapitaal te ontwikkel en as ’n bron van inligting te dien. Dit is ’n gesamentlike onderneming tussen haar departement, die departement van wetenskap en innovasie, en die UP. Dit is gerig op die bevordering van diere- en plantgesondheid, asook voedselveiligheid.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot