AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plan om armes te beskerm

Goedkoper mieliemeel met die samewerking van die private sektor, sowel as die verhoging van kinder- en ander toelaes en pensioene, is van die vernaamste planne waarmee die Kabinet die arm verbruikers teen hoë voedselpryse wil beskerm.

Goedkoper mieliemeel met die samewerking van die private sektor, sowel as die verhoging van kinder- en ander toelaes en pensioene, is van die vernaamste planne waarmee die Kabinet die arm verbruikers teen hoë voedselpryse wil beskerm.

Me. Thoko Didiza, Minister van Landbou en Grondsake, het in Pretoria bekend gemaak dat die Regering 'n ooreenkoms met Premier Foods aangegaan het om op kort termyn mieliemeel (geen naam) teen 'n gesubsidieerde prys van R25,99 per sak van 12,5 kg te verkoop. Dit sal teen dié prys deur Metro Cash en Carry (Metcash) en Afgri se winkelnetwerk versprei word. Die huidige prys beloop R45,00/12,5 kg.

Me. Didiza het gesê die Kabinet gaan dié week verskeie aanbevelings aan die Parlement maak om die koopkrag van arm huishoudings te verhoog. Die volgende toelaagverhogings gaan gevra word: ouderdomspensioen met R20 per persoon tot R640; kindertoelaag met R10 tot R140; pleegouertoelaag met R10 tot R460 en afhanklikheidstoelaag met R20 tot R640.

Daar sal ook aanbeveel word dat die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling en van Landbou voedselkoepons vir armes ondersoek. Die departement moet met veldtogte begin om voedselpakkies aan die armste mense te gee.

Die Regering gaan gevra word om 'n voedselmoniteringskomitee aan te stel wat die mag het om die hele voedselproduksie- en voorsieningsketting te monitor. Die komitee sal na kleinhandelpryse se verhouding met werklike koste en die winsmarges in die hele voedselketting moet kyk, en ook vasstel of die prysvoordeel op kossoorte waarop geen BTW gehef word nie aan die verbruiker deurgegee word.

Die Regering beoog om die skoolvoedingsprogramme uit te brei en om die opbou van strategiese graanreserwes met die samewerking van die SAOG-lande te ondersoek.

Mnr. Bully Botma, voorsitter van Graan SA, het in reaksie hierop gesê die mieliebedryf is dankbaar oor die toegewing en verwelkom dit, maar die volumes ter sprake is ietwat min. Dit is 80 000 sakkies van 12,5 kg per maand wat versprei gaan word, wat neerkom op 1 000 ton en dit gaan nie 'n groot impak maak nie. Die maandelikse gebruik van wit mielies in Suid-Afrika is sowat 350 000 ton. Die meel is gesifte meel wat gemaalde mielies is waarvan net die semel verwyder is.

Al wat hom bekommer is hoe die verspreiding van die kleinhandelaar af bestuur gaan word. Hoe gaan verseker word dat die meel by arm huishoudings kom en nie in gegoede huishoudings beland nie. Dit sal baie fyn bestuur verg, het hy gesê.

18 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot