AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8985
35,00
CORN
07 Okt
-
4805
-13,00
SOYA
07 Okt
-
8800
40,00
SUNS
07 Okt
-
10630
150,00
WEAT
07 Okt
-
7207
-3,00
WMAZ
07 Okt
-
5058
-2,00
YMAZ
07 Okt
-
4945
-3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Planne gemaak om hoenderbedryf te red

Maatreëls van die Departement van Handel en Nywerheid kan die Suid-Afrikaanse hoenderbedryf uit die kloue van hoenderstorters red.

Die opstel van maatreëls om Suid-Afrika se hoenderbedryf uit die kloue van hoenderstorters te red en meer mededingend te maak, vorder goed. Dít blyk uit openbare verhore van die Parlement se portefeuljekomitee vir handel en nywerheid.

“Die land kan nie bekostig om sy nywerheidskapasiteit in die pluimveesektor te verloor nie. Afhanklikheid van hoenderinvoer hou risiko’s in vir die land se voedselsekuriteit, veral gegewe die onstabiele rand,” het mnr. Garth Strachan, adjunkdirekteur-generaal vir nywerheidsbeleidontwikkeling by die Departement van Handel en Nywerheid, gesê.

Die bedryf dreig om ineen te stort weens enorme groei in die invoer van bevrore hoenderstukke aan die been. Strachan het gesê dit is van nasionale belang dat die Regering afleggings en die sluit van fabrieke voorkom én beskerming aan die waardeketting van die pluimveesektor bied. Suid-Afrika is een van die min lande wat onbeperkte invoer van hoender toelaat, wat hom ’n maklike teiken vir hoenderstorting maak.

Mededingendheid

Strachan het gesê sleutel-areas van die bedryf is onmededingend, vernaam meganies-ontbeende hoendervleis, maar dit bied ’n geleentheid vir die Regering en die bedryf om saam te werk, belegging te verseker en mededingendheid te verhoog.

Regeringsbystand aan die bedryf kan ook dien as aansporing om die sektor te transformeer. “Die hele benadering is gebaseer op die feit dat daar tegemoetkomings sal wees wanneer die Regering na voorsieningsmaatreëls, aansporings vir landbouverwerking en bedryfsfinansiering gaan kyk. Ons praat ook met die Land Bank oor transformasie en die aanskaffing van grond in die waardeketting.”

Die Departement van Handel en Nywerheid werk saam met die Nasionale Tesourie aan nuwe regulasies vir voorkeuraanskaffing sodat staatsinstellings meer plaaslik vervaardigde produkte koop. Mnr. Siyabulela Tsengiwe, hoofkommissaris van die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie (Itac), het gesê handelsmaatreëls alleen sal nie die hoenderprobleem met die Europese Unie oplos nie.

Tsengiwe hoop op die ontwikkeling van ’n nywerheidsbeleid vir die sektor sodat ’n ekonomies vatbare en volhoubare pluimveebedryf in die medium en lang termyn  verseker is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.16
-0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.49
-0.0%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,260.50
-0.1%
Platinum
930.50
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,193
-0.4%
Alle aandele
65,550
-0.4%
Hulpbronne 10
63,540
+0.4%
Industriële 25
79,336
-0.9%
Finansiële 15
13,969
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot