AFGRI
BEAN
22 Okt
-
6602
0,00
CORN
22 Okt
-
3098,8
13,80
SOYA
22 Okt
-
7250
-50,00
SUNS
22 Okt
-
10720
-102,00
WEAT
22 Okt
-
5920
70,00
WMAZ
22 Okt
-
3143
-13,00
YMAZ
22 Okt
-
3298,2
-9,80
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Plantmateriaal vir soet draakvrug in SA

akkreditasie
Dis nié die vrugteboom in jou skoonma se tuin nie – dié drakie het in 2013 internasionale supervrugstatus gekry.

'n Reeks soet draakvrugkultivars onder die handelsnaam, Amorentia Sweet Dragon Fruit, is nou beskikbaar vir voornemende produsente van hierdie besonderse kaktusvrug in Suid-Afrika.

Mnr. Howard Blight en sy span van Amorentia Kwekery het die nuwe kultivars onlangs by 'n geselligheid vir 'n groep uitgelese gaste in Tzaneen bekendgestel.

Minder as 20 ha draakvrug is tans in Suid-Afrika aangeplant en ten spyte van hierdie vrugte se vaal smaak verkoop dit op die plaaslike mark teen omtrent R50 per kilogram. Die elf Amorentia kultivars se vleis wissel van wit tot wynrooi en byna pers en gaste kon tydens die bekendstelling proe hoe soet dit is.

Vennootskap

Amorentia gaan aanvanklik net genoeg plantmateriaal vir 1000 ha beskikbaar stel en dit sal op 'n vennootskapbasis tussen Amorentia en die produsente bemark word. Plantregte sal R50 000 per hektaar beloop waarvan 10% in 'n bemarkingsmaatskappy gestort sal word. Amorentia en produsente sal gelyke aandele in die bemarkingsmaatskappy hou. "Daar sal aanvanklik 2 000 aandele geregistreer word en vir elke hektaar wat gekoop word kry die produsent een aandeel en Amorentia Kwekery kry een aandeel," sê Blight.

'n Gesonde vraag bestaan na draakvrugte in die verre ooste met Viëtnam as die wêreld se grootste produsent. Blight glo egter dat dié vrug, wat in 2013 supervrugstatus gekry het, baie gewild in westerse markte kan raak. "Met die regte bemarking kan hierdie subtropiese gewas die perfekte aanvulling tot enige boerdery se produksiemandjie word," sê Blight.

Byskrif: Mnr. Howard Blight van Amorentia-kwekery wat die nuwe soet draakvrug kultivars onder die handelsnaam Amorentia Sweet Dragon Fruit bemark. Foto: Jasper Raats

Draakvrugte-jasper-raats-300

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.63
+0.5%
Rand - Pond
20.16
+0.5%
Rand - Euro
17.03
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.96
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,791.79
+0.5%
Silwer
24.33
+0.7%
Palladium
2,031.50
+1.3%
Platinum
1,063.50
+1.0%
Brent-ruolie
84.61
-1.4%
Top-40
60,024
+0.9%
Alle aandele
66,570
+0.8%
Hulpbronne 10
62,180
+1.2%
Industriële 25
86,128
+0.8%
Finansiële 15
13,855
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil lewe
Vol energi , lag , hou van musiek wil lewe , Netjies op myself en my huis , ht respek vi myself en sal he vi d persoon wat ek mee vriende sal word
Soek n vriend/maat om dinge saam te doen
Ek is 'n vrolike mens wat net die positiewe in die lewe sien, of altans ek probeer. Ek is fiks en is lief vir gym, stap, hiking, tennis speel, ag sport in die besonder,...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot