AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Planttelers hof toe oor sitrus se Tango

Twee planttelers gaan hof toe in ’n toetssaak oor die beskerming van ’n sitrus-variëteit.

’n Hofsaak oor die planttelersregte van ’n gewilde sitrusvrug dien in Februarie 2015 in die Wes-Kaapse Hooggeregshof in die Moederstad.

In ’n nuusverklaring sê Nador Cott Protection S.Á.R.L. (NCP) en Citrogold (Pty) Ltd. dat die Wes-Kaapse Hooggeregshof in Februarie 2015 ’n interdik sal aanhoor teen Eurosemillas, Stargrow en andere oor die beweerde inbreuk op planttelersregte in Suid-Afrika.

“Dit beloof om ’n toetssaak te wees ingevolge die beskerming van sitrusplant-variëteit, wat beskerm word deur planttelersregte. Die NCP is die eienaars van die Nadorcott mandaryn-sitrusvariëteit, geregistreer met planttelersregte in Suid-Afrika sedert 2004.”

Die NCP en sy agent in Suid-Afrika, Citrogold, voer aan dat die respondente in hierdie saak die planttelersregte skend deur die aanplanting van ’n sitrusmandaryn-variëteit, die sogenaamde Tango. NCP en Citrogold is van voorneme om te bewys dat die Tango die identiteit van ’n Nadorcott het, of ten minste afkomstig is van die Nadorcott; asook dat die Tango onwettig meeding met Nadorcott in Suid-Afrika.

Luidens die nuusverklaring is die Nadorcott baie gewild in Suid-Afrika én die Europese Unie en is ook een van die mees suksesvolle sitrusvariëteite ter wêreld. Die Nadorcott is ook bekend as ClemenGold™, Sweet C™ en ander handelsmerke onder kliënte en gebruikers in Suid-Afrika.

NCP en Citrogold meen dat die Tango dieselfde is as die Nadorcott, of dat die Tango varieteits-kenmerke oorheersend ooreenstem met die Nadorcott, in welke geval dit hoofsaaklik afkomstig is van die Nadorcott-varieteit.

“Slegs onder sekere omstandighede sou die Nadorcott moontlik vrugte met saad produseer, maar in die groter beheerde kommersiële aanplantings is dié vrugte saadloos. Die Tango is ontwikkel deur wetenskaplikes by die Universiteit van Kalifornië Riverside deur die Nadorcott-plantmateriaal bloot te stel aan bestraling om sekere mutasies teweeg te bring in die Nadorcott.

“Die Nadorcott produseer vrugte met saad onder toestande van kruisbestuiwing en die bestraling het hierdie eienskap sodanig verander dat vrugte bykans saadloos is, selfs indien kruisbestuif.

NCP en Citrogold meen dat Eurosemillas, Stargrow en andere voortgaan om die Tango te versprei sonder die nodige toestemming van NCP.

“Die aangeleentheid wat deur die hof beslis moet word, is of die Nadorcott deur bestraling  nuwe varietiet, te wete die Tango is, of steeds oorheersend die kenmerke van ’n Nadorcott toon en daarom hoofsaaklik van die Nadorcott afkomstig is.”

Indien bevind word dat die Tango dieselfde as die Nadorcott is, of hoofsaaklik afkomstig is van die Nadorcott, met die toestemming van die NCP verkry word om die Tango te versprei en te verkoop in Suid-Afrika.

In die interdik-aansoek van NCP en Citrogold word die hof gevra om opdrag te gee dat die Tango nie in Suid-Afrika verkoop mag word tot tyd en wyl die hof bepaal het wat die wettige verwantskap tussen die Nadorcott en die Tango is.

Die oorweging van die egte, wettige verwantskap tussen die Nadorcott en die Tango sal saamval met die verhoor en die eis vir verliese wat gely is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
+0.3%
Rand - Pond
22.29
+0.5%
Rand - Euro
19.60
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.6%
Platinum
969.15
+1.0%
Palladium
1,436.92
+1.4%
Goud
1,964.38
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot