AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plase in W-Kaap verkoop vir R4,8 miljard

Altesaam 475 grondtransakies ter waarde van R4,8 miljard is in die jaar tot Maart 2016 in die Wes-Kaap beklink.

Die gemiddelde neiging vir grondpryse oor die 12 maande in sekere distrikte in die Wes-Kaap het getuimel, terwyl dit in ander gestyg het.

Die volgende ontleding van grondverkope in Suid-Afrika handel oor die grondtransaksies vir stukke grond groter as 20 ha in die Wes-Kaap vir April 2015 tot Maart 2016.

Altesame 475 ooreenkomste is in 28 distrikte gesluit en 262 048 ha is teen R4,878 miljard verhandel. Daarvan was 24 transaksies, oftewel 5%, van kleur. Transaksies van kleur is dié tussen individue wat nie wit is nie, regeringsaankope en grond wat vir munisipale gebiede bekom is. In dié proses is 10 377 ha of 4% teen R519 miljoen (10,6% van die totale waarde) verhandel. Een transaksie was vir landbougrond, tien vir dorpsontwikkeling en 13 kan as private transaksies geklassifiseer word.

Dié inligting is op ons webwerf beskikbaar en is deur Johann Bornman, 'n ekonoom, verwerk.

Uit die totaal was 167 (35%) transaksies vir grond kleiner as 50 ha, 120 (25%) was vir grond groter as 50 ha tot 150 ha en 132 (28%) was vir grond groter as 300 ha.

In tien van die distrikte is dalende prysneigings waargeneem. Die grootste afwaartse neiging was in Beaufort-Wes, met -46%, waar nege transaksies beklink is. Dieselfde geld Ceres, waar 14 transaksies gedoen is, maar met ‘n daling van -32%.

Oorwegend wys die syfers ’n stygende prysneiging in die provinsie. By Robertson is 25 transaksies gedoen, en die gemiddelde neiging in pryse oor die 12 maande was 19,2%. In George is 31 transaksies aangeteken, met ‘n stygende neiging van 15,2%.

Statistieke vir ál die provinsies én elke distrik is op Landbou.com beskikbaar. Klik hier.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.18
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,710.25
-0.9%
Silwer
20.45
-2.9%
Palladium
2,248.26
-3.2%
Platinum
917.44
-1.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
'n Horison vol Avonture
Weet wat ek doen en wat ek wil hê in die lewe. Sober gewoontes, opreg en dinamiese optimis. Hou van opregte mense Avonturier, hou van alles waarvan manne hou Roei, gholf, fiets...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot