AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plase langs paaie nie 'n vakansie

Boere wil nie verantwoordelik wees vir die herstel van heinings langs openbare teerpaaie wat stukkend gery word nie. "Dit is nie hul heinings nie en hulle ry dit ook nie plat of stukkend nie."

Mnr. Gerhard de Bruyn van Victoria-Wes het op die NKLU se kongres gesê dié paaie is die eiendom van die departement van vervoer, paaie en openbare werke. Voorheen is herstelwerk aan heinings deur die departement gedoen, maar nou is boere met eiendom wat aan nasionale en hoofpaaie grens, self verantwoordelik om heinings te herstel.

"Ons wil weet wie verantwoordelik gehou kan word as 'n ongeluk plaasvind as plaasdiere op die pad beland ná 'n ongeluk waarin die draad beskadig is."

Hy het ook gesê chemiese beheer van bosse langs die teerpaaie was nie 'n sukses nie. Die droë bosse wat agtergelaat word, is 'n brandgevaar. As die skouers geskoffel word, word die bosse net daar gelaat. Die skouers behoort skoongekap of gesny te word ná dit chemies bespuit is om die brandgevaar te verminder.

Mnr. Mike de Lange van die Noord-Kaapse departement van vervoer, paaie en openbare werke het gesê die departement stel namens die grondeienaars eise in teen die mense wat verantwoordelik is vir die skade aan die heinings.

Hy het erken die chemiese behandeling van die skouers was nie juis geslaagd nie. "Die kontrakteur behoort terug te kom en die werk oor te doen. Die departement het nie geld vir die maak van brandpaaie nie. Ons is bereid om saam met grondeienaars daarvoor voorsiening te maak."

6 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
-0.1%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,721.02
-0.3%
Silwer
20.83
-1.1%
Palladium
2,301.50
-0.9%
Platinum
926.00
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot