AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Pluimvee: Hoop dat voerpryse kan daal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Carien Kruger
Foto: Carien Kruger
Pluimveeprodusente se marges is onder druk weens ’n skerp styging in voerpryse sonder soortgelyke stygings in pryse vir hoendervleis en eiers, maar mnr. Mike Schüssler, ekonoom van economists.co.za, is optimisties dat voerpryse op effens langer termyn kan daal.

Hy skryf in die Oktober-November-uitgawe van Poultry Bulletin, tydskrif van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging, pryse vir voergrane was in dollarwaarde die hoogste in agt jaar en in randwaarde was mielie- en sojaboonpryse in Mei die hoogste ooit. Laasgenoemde het sedertdien met ’n paar persent gedaal.

“Die styging in graanpryse is in die algemeen toe te skryf aan laer produksie in Amerika en die Europese Unie wat veroorsaak is deur veranderende weerpatrone, met ’n koue begin vir lente in Noord-Europa en toe, na gelang van die land, te veel reën of ’n droë tydperk.

“Boonop is Amerikaanse voervoorraadvlakke die laagste in ses jaar, terwyl daar ook ’n sterk moontlikheid van ’n El Niña-fase is.” Tesame met dié faktore is vervoerkoste vir droë grootmaatgoedere die hoogste in ’n dekade weens voortgesette inperkingsverwante globale voorsieningsontwrigting. Suid-Afrikaanse pryse volg bloot die internasionale neigings, selfs al is daar plaaslik ’n groot surplus. 

Produsentepryse

Die Amerikaanse dierevoerindeks is in randwaarde 88% hoër as ’n jaar gelede, met die prys van sojabone 42% hoër en die prys van geelmielies 44% hoër.

Daarteenoor het plaaslike vars hoender in Julie minder gekos as ’n jaar gelede, hoewel bevrore hoenderstukke 14% duurder was. “Produsente sal versigtig moet wees om pryse te verhoog omdat verbruikers onder druk bly.”

Eierpryse is van 3% tot 9% laer as ’n jaar gelede. “Dit sal waarskynlik nie lank duur nie omdat produsentemarges onder druk is.”

Boere kan volgens hom wel daarna uitsien dat graanpryse op effens langer termyn sal daal sodra die Amerikaanse voorraadvlak en produksie-uitsette verbeter. Beter weer word verwag in die belangrikste markte wat die huidige prysneigings veroorsaak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot