AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9395
55,00
CORN
29 Sep
-
4797,8
20,80
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10065
91,00
WEAT
29 Sep
-
7102,8
31,80
WMAZ
29 Sep
-
4879
-3,00
YMAZ
29 Sep
-
4837,8
9,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Pluimveebedryf trek baie swaar

Astral moet produksie afskaal en sommige onafhanklike pluimveeprodusente is in erge finansiële nood.

Plaaslike hoenderprodusente is onder groot druk weens duur voer, groot hoeveelhede ingevoerde hoender, en die druk waaronder verbruikers is. Die genoteerde pluimveeprodusent Astral sê in 'n verklaring op Sens, die Johannesburgse Effektebeurs se nuusdiens, dat hy produksie gaan moet afskaal.

Mnr. Chris Schutte, uitvoerende hoof, sê die invloed van die drie bogenoemde faktore was in Astral se derde kwartaal, wat op 30 Junie geëindig het, erger as wat vroeër verwag is. Voerkoste sal na verwagting bly styg totdat verwagtinge vir 'n beter mielie-oes in die 2016/’17-plantseisoen 'n werklikheid word.

Die Astral-groep het 'n invoerprogram vir mielies om die risiko van tekorte te versag en ook as teenwig teen die voortdurende prysstyging in die plaaslike mielieprys. Schutte sê die bedryf beleef verder rekordvlakke van hoenderinvoer, terwyl daar reeds 'n ooraanbod in die land is.

Dit, tesame met 'n verbruikersmark wat onder druk is, druk verkoopspryse afwaarts. Dit dwing die groep om verder in sy produksieketting terug te sny, sodat voorraad op bestuurbare vlakke kan wees en die situasie van 'n ooraanbod só kan aandag kry. “Die uitwerking van die beplande produksie-inkorting sal ongelukkig 'n nadelige invloed op die werkmag hê, omdat hulle minder ure sal werk.”

Schutte sê daar is middelgrootte tot groot onafhanklike pluimveeprodusente wat in erge finansiële nood is en besig is om toe te maak, of in sakeredding geplaas te word. As daar nie verligting rakende een van die sleutelbydraers tot die situasie kom nie, sal Astral verdere afskaling van produksie moet oorweeg, sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-1.0%
Rand - Pond
19.43
-0.0%
Rand - Euro
17.42
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,644.60
-0.9%
Silwer
18.59
-1.6%
Palladium
2,163.48
+0.6%
Platinum
847.64
-2.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,522
-1.6%
Alle aandele
62,893
-1.4%
Hulpbronne 10
57,094
-1.4%
Industriële 25
77,453
-1.4%
Finansiële 15
13,806
-2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot