AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Pluimveeboere: Sukses lê in die noorde

Die toekoms lê noord vir diegene wat hul boerderye wil uitbrei, sê mnr. Kevin Lovell, uitvoerende hoof van die SA Pluimveevereniging .

Die toekoms lê noord vir diegene wat hul boerderye wil uitbrei, sê mnr. Kevin Lovell, uitvoerende hoof van die SA Pluimveevereniging (SAPV).


Oorskot moontlik

Lovell het op die Avi Afrika-kongres van die SAPV naby Johannesburg gesê Suider-Afrika is kleiner met ’n laer verstedelikingspersentasie. “Teen 2050 gaan daar ’n oorskot pluimveeprodukte wees, terwyl die res van Afrika ’n groot tekort van meer as 18 keer die Suider-Afrikaanse mark gaan hê.”


Hy sê Afrika bied uitstekende handelsgeleenthede vir voedselproduksie, want die bevolkingsgroei is die hoogste ter wêreld “en mense moet eet”. Afrika sal na verwagting teen 2014 die meeste mense in die werkende ouderdomsgroep hê.


Die landelike bevolking wat hul eie kos produseer, is besig om te krimp en verstedeliking neem dramaties toe, terwyl die vasteland oor meer as 60% ongebruikte landbougrond beskik.


Lees hier oor 'n nuwe organisasie wat vir opkomende pluimveeboere gestig is.


Beter kwaliteit noodsaaklik

“Mense in die ontwikkelende wêreld kry te min kalorieë en verbruik minder as die daaglikse vereiste aan proteïene. Om Afrika uit armoede te kry, moet Afrikane beter kos kry.”


Hy sê dit skep groot groeigeleenthede vir pluimveeboere. In Afrika groei verstedeliking met meer as 100%. In elke streek is daar ’n tekort van miljoene ton hoendervleis en eiers.


21 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot