AFGRI
BEAN
27 Jan
-
9646,8
167,80
CORN
27 Jan
-
4639
67,00
SOYA
27 Jan
-
9560
78,00
SUNS
27 Jan
-
11500
-212,00
WEAT
27 Jan
-
6659,8
96,80
WMAZ
27 Jan
-
4530
-20,00
YMAZ
27 Jan
-
4540
16,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Pluimveevereniging verander sy struktuur

Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging verander sy struktuur om buigsamer en meer relevant te wees.

Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV) gaan sy struktuur verander om transformasie in die bedryf te bevorder.

Klein- en kommersiële boere sal nie meer afsonderlike filiale hê nie, maar sal saam lid wees van filiale wat op grond van boere se produkte verdeel gaan word.

Mnr. Kevin Lovell, hoof uitvoerende beampte, sê op die vereniging se jaarvergadering wat gelyklopend met die pluimveekongres AVI Africa gehou is, is besluit om die grondwette van die vereniging se vier filiale te verander om die veranderings moontlik te maak.

Die nuwe struktuur sal later vanjaar op ’n spesiale algemene vergadering verander word. Die doel daarmee is om “meer buigsaam en relevant te wees. Transformasie is een van die belangrikste doelwitte van enige landbou-organisasie.”

Lovell sê dit is ook moontlik dat ondernemings verwant aan die pluimveebedryf in die toekoms lid van die SAPV sal kan word.

Op die jaarvergadering is mnr. Marthinus Stander, hoof uitvoerende beampte van Country Bird Holdings, tot voorsitter van die SAPV verkies.

Terwyl die bestaande vier filiale nog bestaan, is nuwe voorsitters vir hulle ook verkies. Stander is herkies tot voorsitter van die braaihoender-organisasie en mnr. Theo Delport is tot ondervoorsitter verkies. Mnr. Robin Barnsley is die nuwe voorsitter van die eierorganisasie en mnr. Roelof Viljoen die ondervoorsitter.

Die organisasie vir ontwikkelende pluimveeboere se voorsitter is mnr. Justice Zotwa en die ondervoorsitter mnr. Willie Bosoga, en die kuikenprodusente-organisasie se voorsitter is mnr. Jaco Viljoen met mnr. Ray Stanbury as ondervoorsitter.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.21
-0.1%
Rand - Pond
21.32
+0.1%
Rand - Euro
18.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,016.00
+1.2%
Palladium
1,617.34
-3.0%
Goud
1,929.54
+0.0%
Silwer
23.58
-1.4%
Brent-ruolie
87.47
+1.5%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Stoutgat soek temmer
Ordentlik, vol humor, doelgerig, soen lekker, braai, reis, netjies, dans, ruik lekker, groenvingers, definitief nie ryk, just normal guy next door
Warmbloedige weduwee opsoek na vredevolle geselskap
Ek is plat en dood normaal. Wat my beindruk is 'n mens wat eenvoudige is en nie skroom om net hom eerlike self t wees nie. Gesels maklik oor enige iets en lag meer as...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot