AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Plukselprys van R3,90 vir katoen moontlik

Die goeie nuus vir katoenboere is dat 'n plaaslike katoenplukselprys van R3,90/kg 'n sterk moontlikheid is. In reële terme is internasionale katoenpryse egter die laagste in drie eeue.

Volgens die jongste verslag van die internasionale katoenadvieskomitee (ICAC) is die prysvooruitsigte vir die huidige internasionale bemarkingsjaar nie watwonders nie. Met nog net twee maande oor van dié jaar, is die Cotlook A-indeks net 41 Amerikaanse sent per pond (912 c/kg) wat 16 Amerikaanse sent per pond (356 c/kg) laer is as die gemiddeld van die vorige seisoen en die laagste sedert 1972/73. Volgens die ICAC is dit in reële terme die laagste indeks sedert die agtiende eeu.

Die lae pryse word grootliks toegeskryf aan die rekord wêreldproduksie en die gevolglike wêreldvoorraad van 10,5 miljoen ton — die hoogste in die afgelope 16 jaar. 'n Matige herstel in pryse kan egter in die volgende twee maande voorkom.

Nog goeie nuus vir plaaslike katoenboere is dat die ICAC die oppervlakte onder katoen vir die wêreld vir die 2002/3-seisoen op 32 miljoen ha beraam — vier persent minder as die vorige seisoen. Dit beteken dat die produksie met 10 % (twee miljoen ton) kan afneem tot 19,2 miljoen.

Dit lyk of China se produksie 800 000 ton (16 %) kleiner sal wees en dié van Amerika 400 000 ton (13 %), terwyl kleiner produksies ook in Australië en Pakistan verwag word.

Katoenverbruik het die afgelope drie jaar feitlik onveranderd op 19,8 miljoen ton gebly. Weens die lae katoenpryse verwag die ICAC dat wêreldwye verbruik met 500 000 ton (2,5 %) tot die rekordvlak van 20,4 miljoen ton sal styg.

Die verbeterde vraag-en-aanbod-situasie en toenemende handel met China wat weer 'n netto invoerder van katoen kan word, word beraam dat die gemiddelde Cotlook A-indeks vir vanjaar tot 53 Amerikaanse sent per pond (1 180 c/kg) sal styg.

Vir Suid-Afrikaanse boere wat nog moet plant, beteken dit 'n plaaslike katoenplukselprys van R3,90/kg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot