AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Polisie kry pak oor vuurwapenlisensies

akkreditasie
Foto: Lucas Potgieter
Foto: Lucas Potgieter
Die slakkegang waarteen vuurwapenlisensies by die sentrale vuurwapenregister toegeken word, frustreer nie net vuurwapeneienaars nie, maar ook die parlement se portefeuljekomitee vir polisie.

Die polisie het bekend gemaak dat van die 75 363 aansoeke om vuurwapenlisensies wat in die 2020-’21-amnestietydperk ingehandig is, nog net 4 241 afgehandel is. Van die 29 758 aansoeke wat in die vorige amnestietydperk, die 2019-’20-boekjaar, ingedien was, is 14 899 afgehandel.

Vroeër vanjaar het mnr. Bheki Cele, minister van polisie, en sy bestuurspan ook raas gekry by die komitee oor die slakkegang waarteen gewerk word. Hulle is toe weggestuur om met die regte syfers na die komitee te kom weens teenstrydighede in die statistieke vir die vuurwapenamnestie. Sy span het die vordering sedert Mei met die agterstand rakende die vaslê van data en ander prosesse aan die komitee voorgelê.

Genl.maj. Maropeng Mamothethi van die sigbare polisiëringseenheid het die algehele status van aansoeke om vuurwapenlisensies weergegee. Altesaam 342 134 aansoeke is agterstalllig en dit moet nog verwerk word. Dit sluit in 188 296 agterstallige bevoegheidsertifikate, 138 908 lisensies (waarvan 86 801 aansoeke met die amnestie verband hou), en 14 930 hernuwings van besigheidslisensies.

In die 2019-’20- en die 2020-’21-amnestieperiode is 165 715 vuurwapens en 723 959 patrone ingehandig. Altesaam 20 439 vuurwapens wat ingehandig is, is vernietig.

Aksieplan

Met die komitee se besoek aan die sentrale vuurwapenregister in Mei het is gevind dat duisende aansoeke op die vloer staan en stof vergader. Daar is ook gevind dat die gebou ’n veiligheidsrisiko inhou.

Die polisie het aangedui dat hy by die departement van openbare werke en infrastruktuur aansoek gedoen het om ’n alternatiewe gebou op kort termyn terwyl herstelwerk gedoen word aan die Telkom Towers IT-gebou. Die departement behoort teen Maart 2022 klaar te wees met sy soeke na ’n geskikte gebou. Reëlings is onderweg om die dokumente na die Telkom-gebou te skuif om die las van die Veritas-gebou, waar die vuurwapenregister geleë is, te verlig.

Me. Tina Joemat-Pettersson, komiteevoorsiteer, het die span aangevat omdat daar nie dringender beweeg word om die probleme op te los nie. Sy wou weet hoe dink hulle gaan die agterstand ingehaal word as net drie nuwe werknemers intussen aangestel is.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot