AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Polisie mag reserviste landwyd werf

Agri SA verwelkom die waarnemende polisiekommissaris se aankondiging dat reserviste landwyd gewerf mag word.

Agri SA sê hy verwelkom die aankondiging van lt.genl. Khomotso Phahlane, waarnemende polisiekommissaris, dat die werwing van polisiereserviste in al nege provinsies kan voortgaan vir die 2016/’17 finansiële jaar.

“ ’n Goed funksionerende reservistestelsel sal bydra tot die polisie se bevordering van die “back to basics”-program en as magsaanvulling in landelike gebiede dien om verdere momentum te gee aan die implementering van die landelike beveiligingstrategie,” sê mnr. Kobus Breytenbach, voorsitter van Agri SA se landelike beveiligingskomitee.

Luidens ’n mediaverklaring van Agri SA sal reserviste “ter ondersteuning van misdaavoorkomingsoptredes op stasievlak en ter versterking van die polisie se vermoë gedurende hoë misdaadperiodes aangewend word”.

Diegene was belangstel om as reserviste aangestel te word sal aan streng vereistes moet voldoen en in die gemeenskap woon waar hulle aangewend word. Reserviste sal in twee afdelings gewerf word – vir gespesialiseerde operasionele ondersteuning en vir funksionele polisiëring.

“As ’n funksionele reservis sal hy of sy onder andere algemene polisiëringfunksies verrig soos diens in die gemeenskapsentrum, klagtes ondersoek en by huis en haard aktiwiteite betrokke raak. ’n Reservis in ’n gespesialiseerde beroep, soos ’n vlieënier of maatskaplike werker sal in sy of haar professionele hoedanigheid aangewend word. Dit sal van die reservis verwag word om 16 ure per maand vrywillige diens te verrig en om die voorgeskrewe opleiding te ondergaan, sê Agri SA.

“ ’n Beroep word op kwalifiserende lede van die boerderygemeenskap gedoen om die geleentheid aan te gryp en aansluiting as reservis te oorweeg en by die naaste polisiestasie daarvoor aansoek te doen,” sê Breytenbach.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-1.0%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,715.07
-0.7%
Silwer
20.58
-2.3%
Palladium
2,252.50
-3.0%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot