AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4440
-90,00
SOYA
05 Des
-
10350
-32,00
SUNS
05 Des
-
10680
-132,00
WEAT
05 Des
-
6675
-41,00
WMAZ
05 Des
-
4966
-98,00
YMAZ
05 Des
-
4800
-108,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Polisie se ongemaklike vrae oor vuurwapens krap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Theuns Botha
Foto: Theuns Botha
Polisie- en verkeersbeamptes wat motoriste by padblokkades aftrek of voorkeer en dan uitvra oor die besit van vuurwapens en lisensies daarvoor, is volgens Agri SA ’n bron van kommer.

Luidens ’n verklaring deur Agri SA se sentrum van uitnemendheid vir landelike beveiliging is berigte ontvang van “onrusbarende praktyke rakende die vervoer van vuurwapens” soos hierbo gemeld. Daar word dan ook na bewering gesê indien die vuurwapen se lisensie vir jag of sportskiet uitgereik is, dit nie vir selfverdediging gebruik mag word nie.

“Hierdie bewerings is vals. Elk van die artikels waarvolgens lisensies normaalweg uitgereik word, naamlik artikel 13 (selfverdediging), artikel 15 (geleentheidsjag of sportskiet) of artikel 16 (toegewyde jag of sportskiet), bepaal dat die wapen gebruik mag word waar dit veilig en vir ’n wettige doel is. Daar is geen beperking in die Wet op die Beheer van Vuurwapens (Wet 60 van 2000) dat ’n vuurwapen net gebruik mag word vir die doel waarvoor die lisensie uitgereik is nie,” aldus die verklaring.

Nog iets wat voorkom, is dat polisie- of verkeersbeamptes mense na bewering aftrek en navraag doen oor vuurwapens (veral handwapens) en die vervoer daarvan. Daar word dan beweer dat die vuurwapen aan die persoon gedra moet word en nie in ’n sakkie, houer of holster wat op enige ander plek in die voertuig gehou word, mag wees nie. Die persoon word dan gedreig en moet omkoopgeld betaal voordat hy of sy mag vertrek.

“Ook hierdie stelling is vals. Artikel 84 van die Wet op die Beheer van Vuurwapens is duidelik oor die vervoer van vuurwapens. Dit bepaal dat ’n persoon ’n handwapen in ’n holster of houer wat daarvoor ontwerp is, aan hom of haar moet dra, of in ’n rugsak of ’n soortgelyke houer wat vervaardig is met die doel om ’n wapen daarin te bêre. Die wapen moet volledig bedek wees en die persoon wat die wapen dra, moet doeltreffende beheer oor die wapen hê.

“Hierdie bepalings van artikel 84 geld ten opsigte van die dra van vuurwapens in openbare plekke. Binne jou motor is private ruimte, maar buite die motor is openbare ruimte,” aldus die verklaring.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.24
+1.8%
Rand - Pond
21.18
+0.7%
Rand - Euro
18.20
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.75
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.5%
Goud
1,797.21
-0.1%
Silwer
23.07
-0.4%
Palladium
1,917.51
+0.9%
Platinum
1,023.00
+0.3%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,285
+1.5%
Alle aandele
75,425
+1.5%
Hulpbronne 10
75,053
+1.4%
Industriële 25
92,483
+1.0%
Finansiële 15
15,891
+3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot