AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Polisie sonder petrol tydens aanval

Polisie-beamptes kon glo nie verdagtes van ‘n aanval op ‘n kleinhoewe aankeer nie omdat hulle petrol opgeraak het.

Polisie-beamptes kon glo nie verdagtes van ‘n aanval op ‘n kleinhoewe aankeer nie omdat hulle petrol opgeraak het.

Mnr. Heinrich Wait, die grondeienaar, sê die 74-jarige mnr. Karel Bester, sy skoonpa, is Dinsdag, 20 Maart, op sy huis se stoep aangeval.

Wait is die eienaar van een van die kleinhoewes op die plaas Eindhoeksuiker buite Empangeni in KwaZulu-Natal, wat onder verskeie grondeienaars onderverdeel is. Bester en sy vrou het op die kleinhoewe gaan bly nadat hy afgetree het.

Hamer en mes

Volgens Wait het Bester, wat onlangs ‘n operasie ondergaan het en met krukke loop, op die stoep gesit toe ‘n man die trappe opgehol en hom tromp-op met ‘n hamer probeer slaan het. Hy kon daarin slaag om vir die eerste hou weg te skram, waarna die man hom twee keer met ‘n mes gesteek en ‘n ribbebeen met die hamer gebreek het.


Nadat Bester geval het, het die man probeer om die veiligheidshek van die huis oop te breek, waarna die alarm afgegaan en die man op die vlug geslaan het.

Wait sê terwyl die Polisie op die toneel was, het hulle mense gesien wat hulle gestaan en dophou het. “Die een het ‘n bossnyer by hom gehad. Ons s’n is die vorige aand gesteel.” Wait het saam met die Polisie die toeskouers agterna gesit, maar die voertuig moes in die jaagtog omdraai omdat die petrolliggie aangegaan het. “Ek moes vir die beamptes vyf liter petrol gee om terug op die dorp te kom.”

Wapens gesteel

Volgens Wait is van sy vuurwapens verlede week gesteel. Hy sê hy het die voorval by die Polisie aangemeld en selfs die name van die persone wat hy dink skuldig is aan die beamptes voorsien. Hy het na bewering steeds niks van die Polisie gehoor nie, en is tans besig om sy wapens van terug te koop.

Konst. Matboso, die ondersoekbeampte, het aan Landbou.com gesê dat hy na verwagting Vrydag, 23 Maart 2012, na die kleinhoewe sal gaan om hom van die situasie te vergewis.

Bester is sedert die aanval in ‘n plaaslike hospitaal, waar hy onder andere ‘n operasie ondergaan het om van sy are te herstel.

23 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Let's meet for 🍷🍷We will know if there is a connection
I love too make a fire for the braai, open a bottle of red, enjoy lots of laughtterr but can also do the romantic dinner or picnic in the bush. Can go on for ever here but then...
Kom ons gesels en kyk wat gebeur.
Ek is ñ baie optimistiese mens met baie liefde om te gee. Soek my beste vriend vir wie ek lief kan wees. ❤️
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot