AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Polisie voorbereid op stakings

Die Wes-Kaapse polisie is ten volle voorbereid op moontlike onluste tydens die plaaswerkerstakings.

Lt.gen. Arno Lamoer, Wes-Kaapse polisiehoof, het dit baie duidelik gemaak dat enige staker wat die wet verbreek, sonder versuim in hegtenis geneem sal word.

Die Wes-Kaapse regering het ook ’n provinsiale rampbestuursentrum by die Tygerberg-hospitaal ingerig om reaksie op enige arbeidsonrus op plase te koördineer.

Mnr. Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, sê al die nodige regeringsdepartemente, betrokkenes en nooddienste is op ’n gereedheidsgrondslag geplaas om enige problem te hanteer.

Lamoer het benadruk dat plaaswerkers die reg tot vreedsame protes het, maar dat hulle beslis nié die reg het om die wet in die proses te oortree nie.

“Ons vra plaaswerkers om binne die perke van die wet protes aan te teken en nie geweld te gebruik nie,” sê Lamoer. “Ons sal optree teen enigiemand wat die wet oortree.”

 * Intussen berig Gerrit Schaafsma uit Grabouw dat betogers ’n winkel in Pineview se glasvoordeur met klippe stukkend gegooi het en kos, toiletrolle en selfs ’n plastiek-skopfiets gesteel het. Volgens IOL was daar ook skermutselinge tussen die polisie en stakers by De Doorns, waar stakers klippe gegooi het na polisielede en die polisie op hul beurt met rubberkoeëls op stakers geskiet het.

Johan van der Merwe berig uit De Doorns dat stakers die N1 met doringdraad en klippe versper het. 'n Voertuig van die Cape Times is ook deur stakers omgekeer en uitgebrand.

Bron: IOL

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot