AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Politiek knou vertroue en uitvoer’

Die politiek in Suid-Afrika knou landbou-sakevertroue en -uitvoer, sê ’n bestuurder by Agbiz.

Ondanks die laaste paar jaar se sterk groei in landbou-uitvoere na Afrika het die uitvoer van sekere produkte verlede jaar in geldwaarde gedaal.

Mnr. Tinashe Kapuya, bestuurder van internasionale handels- en beleggingsinligting by die landbousakekamer Agbiz, het by die jaarlikse Undercover Farming-konferensie in Centurion gesê hy vermoed dit kan onder meer toegeskryf word aan beleidsonsekerheid wat sakevertroue en gepaardgaande beleggings in die bedryf knou.

Volgens Kapuya wys syfers vir die uitvoerkategorie* vir eetbare groente, sekere wortels en knolle, dat uitvoer na die res van die vasteland met 6% gedaal het, en in die kategorie vir lewende bome, plante, bolle, wortels en snyblomme met 9%.

Dít terwyl Afrika die laaste vyf jaar dié belangrikste landbou-uitvoerbestemming vir Suid-Afrikaanse landbouprodukte geword het, selfs belangriker as die Europese Unie (EU). Kapuya sê uitvoer na die laasgenoemde bied min ruimte vir verdere groei, terwyl daar baie potensiaal is vir groei in uitvoer na Afrika en Asië.

Politiek

Agbiz meet kwartaalliks landbou-ondernemings se sakevertrouevlakke. Kapuya sê politieke kwessies is nou die eerste keer sedert 1994 weer vir sakelui 'n belangrike bron van kommer. Dit is tot so mate ’n kwessie dat hulle na oorsese en ander beleggingsmoontlikhede kyk, eerder as om in hul eie ondernemings te belê.

Vir groot landbou-ondernemings, met wie Agbiz kwartaalliks vergader, is kwessies soos die Regering se kansellasie van bilaterale beleggingsooreenkomste met Europese lande baie belangrik. Dit laat hulle voel die Regering wil nie beleggers beskerm nie.

Kapuya sê tot 2007 was daar 'n verbintenis tussen wat landbou-ondernemings verdien en weer herbelê het, maar sedertdien het herbelegging gekrimp. “Mense is senuagtig.” Van die redes hiervoor, is onafgehandelde grondhervorming, sê hy.

Mnr. Paddy de Vries, eienaar van Intens Agri Hydro, het gesê vertroue speel 'n groot rol wanneer 'n mens besluit of jy in iets gaan belê wat iemand by jou kan wegneem. Die beleggingsbesluit word ook beïnvloed deur vertroue in die vooruitsigte dat 'n mens kan geld maak, wat volgens hom tans nie op 'n hoë vlak is nie omdat boere se koste van produksiemiddele meer gestyg het as hul inkomste.

*In handelsyfers word produkte volgens 'n geharmoniseerde stelsel van klassifikasie in kategorieë saam gegroepeer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot