AFGRI
BEAN
27 Jan
-
9479
0,00
CORN
27 Jan
-
4568
0,00
SOYA
27 Jan
-
9642
0,00
SUNS
27 Jan
-
12400
0,00
WEAT
27 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
27 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
27 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Politiek roer brandstofpryse ook

Die nagevolge van pres. Zuma se onlangse Kabinetskommeling is ook ongunstig vir brandstofpryse.

’n Moontlike daling in brandstofpryse is omskep in ’n stewige verhoging op 3 Mei weens pres. Jacob Zuma se middernagtelike Kabinetskommeling en die skade wat dit aan die rand aangerig het.

Mnr. Dawie Maree, hoof van landbou-inligting en -bemarking by FNB, sê die skerp verswakking in die rand het ’n direkte uitwerking op brandstofpryse en vandaar die verhoging. “Daarmee saam het die prys van Brent ru-olie sedert die einde van Maart met sowat VSA $4/vat gestyg om die verbruiker se sak nog verder te skud.”

Maree sê volgens die gegewens wat in die middel van die maand beskikbaar was, kan verbruikers ’n styging van tussen 44c/l en 48c/l in die prys van petrol verwag en tussen 30c/l en 32c/l in die prys van diesel.

“Die beweging in die wisselkoers is verantwoordelik vir gemiddeld 35c/l in die onderverhaling. In die geval van petrol is die styging in produkprys (ru-olie) gemiddeld 10c/l onderverhaal, maar in die geval van diesel was daar ’n oorverhaling van 3c/l. As daar dus nie die Kabinetskommeling en die gepaardgaande afgradering was nie, sou ons waarskynlik ’n daling in brandstofpryse kon sien.”

Maree sê as die rand in ’n mate herstel, kan die verhogings dalk effens minder wees. “Dit lyk of die wisselkoers gestabiliseer het en of daar matige herstel is. Die rand het op 18 April R13,35 teenoor die dollar verhandel, wat aansienlik beter is as die R13,90 ’n paar dae vroeër.

“Nogtans is enige prysverhoging slegte nuus vir verbruikers en landbou-produsente – veral nou op die vooraand van oestyd.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.30
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
+0.8%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maat
Dis nie maklik om oor jou self teskryf nie , maar hier gaan ons ! Ek is opreg en kan vertrou word , hou glad nie van om eimand seer temaak of mislei nie , ek is ook ma net n...
Lief vir die lewe
Baie lief vir die natuur, Hou van besig wees en om aktief te wees in sport. Neem fotos van die natuur, diere en alles wat vir my mooi is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot