AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Poloperde gekloon in Argentinië

Een van Argentinië se voorste polospelers het met die samewerking van ’n laboratorium wat teelmateriaal navors glo poloperde gekloon.

Een van Argentinië se voorste polospelers het met die samewerking van’n laboratorium wat teelmateriaal navors glo poloperde gekloon.


Luidens ’n berig in die Britse koerant die Guardian (15 Junie) het mnr. Adolfo Cambiaso van sy beste perde se gene laat kloon in die hoop dat hy hul vermoëns op die veld kan dupliseer.


Dié stap het glo vir groot debat tussen spelers, telers en wetenskaplikes gelei oor in watter mate genetiese tegnologie toegelaat moet word in ’n hoogs mededingende sport soos polo.


Cambiaso, wat as die wêreld se beste polospeler beskou word, het ’n ooreenkoms met Crestview Genetics aangegaan om die gene van besondere perde te behou en te kloon. ’n Kloon van Cuartetera, ’n merrie, het verlede jaar op ’n veiling in Buenos Aires ’n prys van $800 000 (sowat R5,36 miljoen) behaal. 


Regulering

Dr. Guillermo Buchanan, voorsitter van die veerartsenykunde kommissie van die Argentynse Vereniging vir Poloponie-telers, sê daar word altyd gekyk na metodes om te herproduseer en geneties te verbeter.


“Maar in hierdie geval het ons te doen met die duplisering van ’n dier en ons sal moet kyk na hoe dit gereguleer gaan word.”


Volgens Buchanan het die situasie ook tot groot debat in telerskringe gelei.


Top-poloperde word gekastreer en kan dus nie teel nie. Die hoë prys wat Cuartetera se kloon behaal het, het egter die aandag van ander spelers en telers getrek omdat hulle groot potensiële winste in die kloning van goeie perde sien.


Bron: Guardian


15 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot