AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Populiste pootjie ANC oor grond - Max

Sodra die populiste opstaan, struikel die ANC, ook in die geval van eise oor grond, sê Max du Preez.

Die ANC besef duidelik hoe belangrik dit is om nie die land se voedselsekerheid in die wiele te ry nie, meen mnr. Max du Preez, politieke ontleder en genooide spreker op Graan SA se kongres.

Du Preez beskryf die Regering se benadering tot grondhervorming as bitter lomp en swak uitgevoer, beide wat die burokratiese prosesse én korrupsie in die stelsel betref.

As die geld wat sedert 1994 aan grondhervorming toegewys is, maar net op wyse manier en sonder korrupsie in die vrye mark bestee was, was die amptelike doelwitte al lankal in ? mark met vrywillige verkopers behaal.

Dan sou dit nie nou nodig gewees het om die grondeise-proses te heropen omdat daar nog soveel onafgehandelde eise is nie, sê Du Preez.

Groot probleem vir ANC
Die regerende party se groot probleem is dat hy ten volle begrip het vir hoe belangrik landelike ontwikkeling, stabiliteit en voedselsekerheid is, maar nie so goed is om die emosionele aanslag van populiste se eise oor grondhervorming teen te staan nie. “Sodra die populiste opstaan, struikel die ANC,” het Du Preez gesê.

“Hulle besef goed dat dit nie meer gaan oor wie op die grond geplaas word nie, maar wát hulle met daardie grond doen (doeltreffende produksie). Nogtans maak ANC-leiers gedurig beloftes teen hul beterwete.”

Du Preez meen die georganiseerde landbou moet nou vasstaan en die Regering wéér oor finansiering vir die herkapitalisering van grondhervorming-projekte nader sodra die verkiesing verby is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,708.40
-1.1%
Silwer
20.32
-3.5%
Palladium
2,308.32
-0.6%
Platinum
920.76
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,280
-0.9%
Alle aandele
65,683
-1.0%
Hulpbronne 10
63,517
-1.6%
Industriële 25
79,613
-0.6%
Finansiële 15
13,956
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot